Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gauteng

4.3 / 5  
volgens 3425 resensies
Lees regte resensies van Gauteng van 3425 geverifieerde gaste.
Indien jy Gauteng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gauteng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gauteng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gauteng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gauteng Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Gauteng

The Dorr Guesthouse is in die hartjie van Hurlingham Manor in 'n rustige buurt. Dié huislike gastehuis is die ideale bestemming vir gaste wat wil ontspan na 'n besige dag in die stad. Hetsy jy op 'n sakereis is of ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Wingate Park, Gauteng

LeoZet Selfsorgwoonstel is langs die eienaar se huis geleë. Dit is in 'n doodloopstraat in Wingatepark in Pretoria geleë. Dit is vir ons belangrik om vir ons gaste 'n gerieflike, netjiese en rustige oornagplek te ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenkloof, Gauteng

Groenkloof is 'n veiligheidsdorpie in 'n baie gewilde voorstad van Pretoria met blaarryke strate, asemrowende uitsigte oor Pretoria en 'n sentrale ligging. Dit is naby die middestad, Life Groenkloof Hospitaal, Zuid-...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lyttelton Manor, Gauteng

Bene bied 'n eenheid op die eienaar se perseel in Lyttelton Manor, 'n voorstad van Centurion. Dis stapafstand vanaf UNITAS Hospitaal, 4 km vanaf 'n Gautreinstasie en 5 km van die Centurion Winkelsentrum af. Daar is ...

50% af Laaste Kans!
VanafR1 300
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brooklyn, Gauteng

Brooklyn Manor, gebou in 1927, is 'n pragtige opgeknapte huis in die hartjie van Brooklyn, Pretoria. Die buurt is bekend vir sy boomryke lane. Die elegante gastehuis het stylvolle ruim slaapkamers, almal met en sui...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Gauteng

Adam's Eden Guest House bied skoon, gerieflike en bekostigbare verblyf met maklike toegang tot die hoofpaaie en die N4-snelweg. Ons het slaapplek vir 11 gaste in 5 eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, pr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bartlett, Gauteng

Castle Lodge is gerieflik geleë in Barlette, Boksburg. Die lodge bied luukse verblyf, wat geskik is vir korporatiewe kliënte, sakegeleenthede of persoonlike wegbreke. Castle Lodge bied enkel- dubbel- en gesinskam...

Voorkeurvennoot
40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Floracliffe, Gauteng

Floracliffe Guesthouse and Events is teen 'n klipkoppie langs die N1-14de Laan-afrit in Roodepoort geleë. Gaste kan tussen 5 gastekamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk kies. Die kamers het elkeen 'n en suite...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria Noord, Gauteng

Mohale Rest and Retreat bied selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Pretoria. Verblyf bestaan uit 4 selfsorgkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers se ingang is van die stoeparea...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lynnwood, Gauteng

14B The Loop is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Lynnwood in Pretoria, 'n goed ontwikkelde area oos van die middestad. Die area is bekend vir sy staproetes, besienswaardighede en museums. Die verblyf is ideaal...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Gauteng het 'n lewendige en elektriese energie, en wanneer die hoëveld toegetrek word deur die donker wolkkombers en die weerligstrale soos krake deur die wolke breek, dán voel jy dié energie tot in jou binneste. 'n Mens ruik Gauteng se geur in die somerreën en in die winter verander die groen h...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za