Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gauteng

4.3 / 5  
volgens 3425 resensies
Lees regte resensies van Gauteng van 3425 geverifieerde gaste.
Indien jy Gauteng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gauteng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gauteng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gauteng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gauteng Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR620
R496
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Gauteng

Unionview Guest house is aan die bopunt van Pretoria, aan die einde van 'n stil doodloopstraat, met 'n uitsig oor die Uniegeboue, geleë. Ons bied sakpasverblyf met 'n sentrale ligging en asemrowende uitsigte en die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Gauteng

Boschkop Bed and Breakfast is in Pretoria-oos geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan kies tussen kamers wat elkeen slaapplek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 128
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais, Gauteng

Woodpecker's Inn Guest House is in Glen Marais, Kemptonpark geleë en word omring deur Ekurhuleni se ontwikkelende Aerotropilis. Verblyf is beskikbaar in 2-Enkelbedkamers, 'n Koningin-suite, Dubbelkamers en Dubbelk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Gauteng

14 Candlewood Guesthouse is 'n opgeknapte selfsorgeenheid op die eienaar se woonerf in die Woodlands Lifestyle-sekuriteitskompleks in Moreletapark, Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 1 woonstel met slaapplek vir 3...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Gauteng

All over Africa Gastehuis is 'n luukse grasdak-gastehuis in die stil woonbuurt Kempton Park en bied verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis bied 'n gratis optel- en aflaaidiens vanaf O.R. Tambo L...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR775
R659
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways, Gauteng

Serendipity Cottage is 'n losstaande selfsorgwoonstel in die stilste straat in Fourways in Johannesburg-Noord. Die woonstel het luukse afwerkings, is goed toegerus en word skoongemaak. Dit is in 'n veilige omgewing ...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

LekkeRus is ’n bekoorlike gastehuis in die rustige buurt Three Rivers in Vereenniging. Die dorp is op die oewer van die Vaalrivier geleë en bied verskeie watersports. Die gastehuis bied ’n keuse van 4 slaapkam...

Voorkeurvennoot
15% af Weeksdae!
VanafR850
R723
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eldoraigne, Gauteng

13 on Wynne bied verblyf in 'n gerieflik gemeubileerde gesinskothuis vir 5 gaste en 'n tweede eenheid wat ideaal vir 2 gaste in Eldoraigne in Centurion. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en en-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Norton's Home Landgoed, Gauteng

Glen Gory Manor Guest House is in Benoni op 'n landgoed, 20 minute vanaf die OR Tambo Lughawe geleë. Glen Gory Manor is ook naby winkelsentrums, die sakekern, en reg oorkant die Kopanong Hotel en Konferensiesentrum...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R765
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloofendal, Gauteng

Tranquility on Natures Doorstep in die Kloofendal-area is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n gesin. Tranquility on Natures Doorstep bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede wat ten volle toegerus is en slaapplek vir tot 4 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R761
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Gauteng

Waterhouse Guest Lodges bied gerieflike, moderne en luukse akkommodasie met kunstige flair. Dis in die luukse Muckleneuk-area geleë, reg oorkant die Zuid-Afrikaans Hospitaal, en word omring met Jakarandabome. Kom e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantiapark, Gauteng

Dié bekroonde instansie is geleë in Pretoria, naby die Menlyn Winkelsentrum, Menlyn Maine-area, Time Square kasino en Sun Arena. Ons bied maklike toegang tot snelweë en hoofpaaie, lughaweroetes, ander inkopiesent...

Vanaf
R659
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elarduspark, Gauteng

Private Apartments bied 'n ware tuiste weg van die huis. Dié moderne selfsorg-lodge skuil in die lowerryke woonbuurt Elarduspark in Oos-Pretoria. Ons 9 privaat woonstelle is ten volle gemeubileer en spog met puik, ...

Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR450
R338
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Garsfontein, Gauteng

Amatungulu Selfsorg is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel met slaapplek vir 2 gaste by Garsfontein Hoërskool in Pretoria. Dié woonstel is langs die hoofhuis en het 1 slaapkamer. Daar is 2 enkelbeddens in die sla...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Garsfontein, Gauteng

Green Whisper Cottage is 'n moderne kothuis met slaapplek vir 2 gaste in die stil woonbuurt Garsfontein in Pretoria. Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 91 tot 105

Gauteng het 'n lewendige en elektriese energie, en wanneer die hoëveld toegetrek word deur die donker wolkkombers en die weerligstrale soos krake deur die wolke breek, dán voel jy dié energie tot in jou binneste. 'n Mens ruik Gauteng se geur in die somerreën en in die winter verander die groen h...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za