Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 3169 reviews.

Dinokeng, Gauteng

Mooiplasie Bush Camp

"Sal graag weer daarheen gaan. "

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Opdateer die kaarte en merkers."

Alberton, Gauteng

Claus Inn Guesthouse & Conference Venue

"Alberton is a bustling city with lots of amenities and within reach of a lot of attractions in Gauteng."

Dinokeng, Gauteng

Marulani Bush Lodge

"'n Moet vir almal in Gauteng om soontoe te gaan. Onthou ekstra geld vir ingang by Dinokeng-hek as julle gaan rondry en diere kyk. "

Pretoria, Gauteng

Green Olive Chalet

"Verkeer is 'n nagmerrie. Uitmuntende geriewe in omliggende gebiede."

Centurion, Gauteng

Inyameko BnB

"Sal graag daar wil bly. Baie lief vir Pretoria."

Dinokeng, Gauteng

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

"Ons het dit baie geniet. Net baie min diere gesien, maar daar was 'n erge hittegolf wat dalk die diere kon laat wegkruip. "

Menlo Park, Gauteng

Menlo View Guest Rooms

"Menlopark is a safe area, and located near Menlyn Mall."

Dinokeng, Gauteng

Mooiplasie Bush Camp

"Proximity to Johannesburg is a plus, together with availability of pleasant restaurants at the lodges in the vicinity. No malaria!"

Dinokeng, Gauteng

Ngiri Safaris

"Het geen van die Groot 5 gesien nie, maar baie ander diere. Bosveld is altyd mooi."

Heidelberg, Gauteng

Heidelberg Lodge

"Uiters interessante besienswaardighede."

Heidelberg, Gauteng

Heidelberg Lodge

"Ek hou baie van Heidelberg. Dankie."

Montana Park, Gauteng

Montana Cape House

"Baie naby aan alles, maar rustig."

Villieria, Gauteng

Ibis Thatch Cottage

"Ons het nie regtig in Villieria gaan rondry nie en was vir besigheid in ander dele van die stad besig, maar dit is regtig 'n rustige deel. Dit wat ons ervaar het, is baie goed."

Groenkloof, Gauteng

Spacube Luxury Suites and Spa

"Naby hospitaal en dit is al wat ons nodig gehad het."

Donkerhoek, Gauteng

Pearl Guest House

"Do not feel safe driving there at night."

Bedfordview, Gauteng

6 on Acacia Guesthouse

"Baie skoon, netjies, veilig, mooi, niks bedelaars, almal vriendelik!"

Dinokeng, Gauteng

Sunset Bush Camp

"Dinokeng is 'n lieflike plek! Die wild word mooi na gekyk en die mense daar is iets besonders."

Bedfordview, Gauteng

27A on Angus

"Ons kom nie gereeld stad toe nie, bly in die bosveld. Die ligging was nie te sleg nie, naby aan winkels en eetplekke. Dit was voldoende vir ons behoeftes."

Montana Park, Gauteng

Montana Cape House

"Lovely environment. I Love it because it is a quiet place and I love quiet places like Montana Park."

West Rand, Gauteng

Bergvallei Estates

"Ken nie eintlik die Wes-Rand baie goed nie. "

Norton's Home Estate, Gauteng

Gateway Guest House

"'n Baie rustige plekkie so naby aan die stadsgewoel."

Dinokeng, Gauteng

Owl Spot

"Pragtige projek, mag dit van krag tot krag gaan."

Vaal Marina, Gauteng

Sunset Cove Sensation

"More people need to know about this place. It is beautiful."

Dinokeng, Gauteng

Thala Thala

"Dinokeng was glad nie wat ons verwag het nie. Hoewel die padkaart se dis vir sedan-voertuie het ons kar maar swaar gekry met al die klippe. Ons moes 'n paar keer omdraai oor ons dit nie kon maak oor die klippe nie. Maar ons het darem so bietjie wild gesien en dit tog geniet. Maar aandag moet aan die pad gegee word as hulle sê dis vir sedan-voertuie. "

Page
Page 60 - Showing 1771 to 1800
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers