Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 1478 reviews.
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Sea Cottage"Lovely swimming beaches, access to fishing spots, access to great family activities. Pleasant weather and climate. 90 min drive from Durban."
St Michael's-on-Sea, Hibiscus Coast
Griet se Plek"Sentraal geleë met netjiese strande en restaurante."
"Die strand by Glenmore is fantasties en die omgewing pragtig, skoon en netjies waar jy ook gaan."
"Beautiful beach with friendly locals and holiday makers. There is a mall with all the well known chain stores and restaurants. Awesome destination for some rest and relaxation."
"Easy access to beach, restaurants and ambience has a good vibe. Best holiday destination."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Rayvin No 12"Baie mooi strand. Als is so naby mekaar. Die strand het lewensredders en is veilig om te swem. Ook die beste strand omdat dit troeteldiervriendlik is. Ons kon tot die walvisse sien. Dit was beslis een van my gunsteling wegbreekvakansies wat ek gehad het langs die kus. Dankie dat die strand mooi skoon gehou is."
"It's quiet, beautiful and peaceful. We sighted dolphins and whales almost every day. Very short distances to wherever one would like to go to. Agency, management and owner were very professional."
"Dit is 'n rustige woonbuurt, met goeie toegang tot die strand. Ons geniet die area van rus."
"Ons het eerder in Shelly Beach gebly en dan gery na al di plekke. Naby genoeg. Margate self is te besig en lyk gevaarlik. "
"Dis 'n klein stukkie hemel. Geen belemmering oor die see-uitsig nie. Alhoewel nie by die swemstrand is nie, is die strand-area skoon en ideaal om jou diere vir 'n wandel op die strand te vat. Redelik sentraal geleë om dag uitstappies te beplan van daar af. "
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Anthurium 788"Heerlik sentraal tussen en naby al die strande en interessante plekke, maar tog nie midde in die woeligheid nie."