Geverifieerde Resensie
Hibiscus Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1517 resensies.
"Lovely swimming beaches, access to fishing spots, access to great family activities. Pleasant weather and climate. 90 min drive from Durban."
St Michael's-on-Sea, Hibiskuskus
Griet se Plek"Sentraal geleë met netjiese strande en restaurante."
"Die strand by Glenmore is fantasties en die omgewing pragtig, skoon en netjies waar jy ook gaan."
"Beautiful beach with friendly locals and holiday makers. There is a mall with all the well known chain stores and restaurants. Awesome destination for some rest and relaxation."
"Easy access to beach, restaurants and ambience has a good vibe. Best holiday destination."
"Baie mooi strand. Als is so naby mekaar. Die strand het lewensredders en is veilig om te swem. Ook die beste strand omdat dit troeteldiervriendlik is. Ons kon tot die walvisse sien. Dit was beslis een van my gunsteling wegbreekvakansies wat ek gehad het langs die kus. Dankie dat die strand mooi skoon gehou is."
"It's quiet, beautiful and peaceful. We sighted dolphins and whales almost every day. Very short distances to wherever one would like to go to. Agency, management and owner were very professional."
"Dit is 'n rustige woonbuurt, met goeie toegang tot die strand. Ons geniet die area van rus."
"Ons het eerder in Shelly Beach gebly en dan gery na al di plekke. Naby genoeg. Margate self is te besig en lyk gevaarlik. "
"Dis 'n klein stukkie hemel. Geen belemmering oor die see-uitsig nie. Alhoewel nie by die swemstrand is nie, is die strand-area skoon en ideaal om jou diere vir 'n wandel op die strand te vat. Redelik sentraal geleë om dag uitstappies te beplan van daar af. "