Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Cape Route 62

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4931 resensies.

Bonnievale, Kaapse Roete 62

Boesmansdrift Farmhouse

"Pragtige dorpie met lekker kuier mense."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Volstruisvlei Guesthouse

"Mooi dorpie, sal weer besoek. Rustige plaasatmosfeer."

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Matjiesvlei Cottages

"Neat and convenient half way stop between Eastern Cape and Cape Town."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Swartberg Cottages

"'n Plek waar ek sal kan bly. Dit is idillies."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Yellow House

"Lieflike dorp en mense. Dis daar waar ons harte is."

Montagu, Kaapse Roete 62

Pepper Tree

"Daar is baie om te sien in Montagu!"

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Karoo-Rust

"Beautiful and excellent restaurants."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Skrywerskop

"'n Plek wat elkeen regtig moet besoek. Rustige atmosfeer."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Brakdakkie Guest Cottages

"Ons was by die "Show Room", wat 'n aangename verrassing. Die restaurante en koffiewinkeltjies en galerye is almal die moeite werd. Sal weer hiernatoe reis."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Lavenders

"Ek kom verseker weer terug!"

Kaapse Roete 62

Mosselbos Self-catering

"Mooiste deel van ons pragtige land! Ons moet dit net besef, respekteer en bewaar!"

Robertson, Kaapse Roete 62

Randrivier Guesthouse

"Baie sentraal geleë om baie ander plekke te besoek."

Robertson, Kaapse Roete 62

De Hoop Cottages

"Dis 'n baie mooi plek, hou van die groenigheid."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Skrywerskop

"Die dorp is pragtig en netjies en daar kan gesien word dat die gemeenskap hard werk aan hulle mooi dorp."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

African Relish

"Die "rooi bus" toer sterk aan te beveel. Die toergids wonderlik. Na toer kan mens doenlys saamstel. Al die inwoners doen moeite om die dorpie te bemark en die ervaring so aangenaam moontlik te maak. 'n Ondervinding uit die boonste rakke!"

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Anna Sophia Cottages

"Baie rustige dorpie met wynkelders net reg vir die wat hou van wynproe."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Yellow House

"Pragtige dorpie met gasvrye mense."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Swartberg Cottages

"Baie mooi omgewing. Interessante geskiedenis."

Montagu, Kaapse Roete 62

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

"Montagu is 'n pragtige dorpie, hoort op elkeen se vakansie lysie te wees."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Karoo Khaya

"Prins Albert is 'n "kunstige" dorpie wat definitief die afdraai vanaf die grootpad die moeite werd maak."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Acacia Cottage

"Prins Albert bly 'n wenner."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

The French Cottage

"Prins Albert het veral die laaste 5 jaar werklik ontpop as 'n toeristebestemming. Die dorpie se geskiedenis het 'n ryk erfenis en daar is baie om te ervaar, bo en behalwe die rustigheid wat die aantrekking is. Die kleinerige gemeenskap doen baie moeite om die dorpie mooi te maak en die "TLC" is werklik verstommend."

Blad
Blad 152 - Wys 4531 tot 4560
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem