Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Cape Winelands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5609 resensies.

Paarl, Kaapse Wynlande

The Orange Bowl

"Net warm die tyd van die jaar!"

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

Oak Tree Cottage

"Net baie warm en 'n mens soek die straatname en eetplekke."

Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande

de Oude Meul Guest House

"Groot lawaai van mense en veral motors tot laatnag en weer vroegoggend."

Robertson, Kaapse Wynlande

Paul Kruger 63

"Bourbon Street Restaurant se kos is fantasties!"

Montagu, Kaapse Wynlande

Montague 4 Seasons

"Werk aan die strate bemoelik dit om rond te ry, hoewel dit seker noodsaaklik is. "

Robertson, Kaapse Wynlande

Paul Kruger 63

"Moenie die streek miskyk nie. Hier is baie om te doen en te geniet."

Klapmuts, Kaapse Wynlande

In the Vineyard Cottages

"Klapmuts is sentraal en verskeie interessante plekke is maklik bereikbaar."

Robertson, Kaapse Wynlande

Arangieskop Guest House

"Baie sentraal gelee, pragtige natuurskoon. "

Montagu, Kaapse Wynlande

Keisie Cottages

"Dis jammer dat die meeste plekke toe is oor 'n naweek, maar andersins is dit 'n baie goeie bestemming"

Wellington, Kaapse Wynlande

La Rochelle Accommodation

"Baie mooi dorpie met vele besienswaardighede en inkopiesgeleenthede. Gerieflike wegspringpunt na baie bestemmings as mens op 'n vakansie reis is. "

McGregor, Kaapse Wynlande

Orchard Cottage

"Pragtige dorpie met oulike winkeltjies, galerye en koffiehuise / restaurante. Die natuur en omgewing is pragtig - Lords Wynkelder is 'n belewenis, asook die lodge/ restaurant / trouvenue met panoramiese uitsigte. Eseltjies by Esetjiesrus raak aan mens se hart. Pragtige huise en geboue!"

Klapmuts, Kaapse Wynlande

Tuinhuis

"Klapmuts is 'n landelike gebied met plase en kleinhoewes. Daar is wel 'n dorpsgedeelte met meer as een supermark (een daarvan, Pick n Pay Express wat deurnag oop is) en brandstof. Daar is baie toeristebestemmings binne 15 minute vanaf Klapmuts. Die enigste waarskuwing: die grondpaaie af van die hoofroetes vra geduld en respek. "

Paarl, Kaapse Wynlande

Paarl Self-catering Cottage.

"Paarl is sekerlik die mooiste plek in SA."

McGregor, Kaapse Wynlande

Boesmanskloof Blushingbride Cottage

"Beautiful, quaint little town with galleries, coffee shops, wine tasting - all in one street."

Brandwacht, Kaapse Wynlande

Feel @ Home

"Brandwacht is 'n uitbreiding in Stellenbosch en naby al die winkels en eetplekke."

Worcester, Kaapse Wynlande

Linge Longa B&B

"Die mense is vriendelik."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Hakshof Vacation Villa

"Stellenbosch is puik vir toeriste!"

Klapmuts, Kaapse Wynlande

Groendraai Accommodation

"Sentraal om die hele omgewing te kan verken!"

Bovlei, Kaapse Wynlande

XX Burgundy 161

"'n Mens kry sommer so 'n lekker plattelandse gevoel."

Robertson, Kaapse Wynlande

The Robertson Small Hotel

"Die ondervinding by die Four Cousins en Paul Renee Bubbly Festival was wonderlik. Ek kan nie regtig kommentaar lewer oor die res van Robertson nie, behalwe dat dit baie rustig is en lyk na 'n lekker dorp om in te bly. Dit is ook nie te ver van Kaapstad af nie."

Riebeek-Wes, Kaapse Wynlande

Riebeek Valley Hotel

"Dit was baie gemaklik. Die mense was almal baie vriendelik en die ontbyt was baie lekker."

Blad
Blad 162 - Wys 4831 tot 4860
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem