Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3737 resensies.
"Worcester se eetplekke was 'n groot verrassing vir ons! Die kos was elke keer ongelooflik met ongelooflike goeie pryse. Van ontbyt tot aandete. Beslis 'n "moet besoek" vir elke Suid Afrikaner. Die omgewing se mense weet hoe om steak gaar te maak! Selfs al is daar "loadshedding". Just do it!"
"Hemel op aarde ... met meer as genoeg om te doen en die mooiste uitsigte in elke rigting."
"Dit was ons en ons dogter eerste besoek aan McGregor en ons het die dorpie baie interessant gevind. Dit sal lekker wees om weer daar te kuier."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Gabriella's Accommodation"Eves Etery, la Pirilla and The Alchemist local little pub is highly recommended as a stop by."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Church Hills Boutique Guest House"Ek was net vinnig oornag daar vir 'n troue. Het nie regtig tyd gehad om die dorp ten volle te geniet nie. Ek het as enkelvrou baie veilig gevoel en daar is baie oulike plekke wat besoek kan word."
"Baie pragtige mooi plekkie, vrolike atmosfeer, mooiste uitsig en lekker ervaring, sien alles wat mooi is. Baie lekker."
"Dit is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede. Die natuurskoon is asemrowend mooi. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante op van te kies."
"Nie meer die "studente Stellenbosch" van 20 jaar gelede. Toe het studente in strate beweeg, lekker en baie kuierplekke. Ek was skoon benoud toe ons die aand deur dorp gery het op soek na eetplek, dit het gelyk soos Hillbrow. So jammer."
"The individual shops are nice and the town has a nice vibe, but it is not widely advertised in Goudini Spa, so people who do not know the area would not know of its existence."
"People very friendly and helpful. Stellenbosch area has lots of different places which can be visited."
"Worcester is 'n mooi dorp, geleë in die Breedevallei, goeie inkopiesentrums en met die Mountain Mill Mall alles in bereik."