Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Kierieklapper Lodge

"Dit was my eerste en sal vir seker weer kom kuier, dit is so naby aan Pretoria en ek is so jammer ek het nie jare gelede al die juweel ontdek nie. Een van die beste wat ek nog besoek het. "

Vanderbijlpark S. W. 5, Ontsnap Uit Johannesburg

Amadeus Guesthouse

"This is an excellent location when travelling to the Vaal Triangle for work, as it has easy access to dining, shopping, and main travel routes, is easy to find, and is a very pleasant part of town."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

The Meadows At Millstream

"Ons was slegs 7 km van die Harrops Hot Air Ballooning waar ons al 05:00 vm moes aanmeld."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"They must mark the route from the main gate."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Le Franz

"Die dorpie is aangenaam met verskeie doendinge. Ons sal beslis weer gaan."

Witbank, Ontsnap Uit Johannesburg

Lion's Den

"Once you get to know the town's layout it's easy to navigate."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

"The litter in some areas was horrible and very unpleasant and disturbing if it is supposed to be a tourist destination."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Die Opstal Gastekamers

"Lieflike ou stad met baie geskiedenis."

Brits, Ontsnap Uit Johannesburg

Grasdak Guesthouse

"Sal nie Brits as n toeristebestemming aanbeveel nie."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

The Dell

"Ons was nie dorp toe die naweek nie, het rustig ontspan langs die rivier."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Daar moet 'n bord opgesit word met kaart en waar die groot 5 te sien is vir die dag of week."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

La Belle Guesthouse Parys

"So baie om te doen en te sien. Geskiedkundige inligting baie interessant. Baie vir kinders en volwassenes om te doen en te sien. Kan nie wag om weer besoek af te lê in Parys nie. Sal Real Adventures en Koedoeslaagte vir enigiemand aanbeveel."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Rustenburg Palm Lodge

"Nobody stops at the stop streets or red light in Rustenburg - like practically nobody."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Bali at Scenic Haven Lodge

"Altyd 'n opsie vir 'n nie-te-ver reis vir 'n rustige naweek."

Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg

Dolphin Whisper Guest House & Spa

"Die dorp is slegs reg vir oggend en vroeg middag besoekers. Laat middag is amper al die restaurante gesluit. Buiten die gholfklub bemark die dorp geen vermaaklikheid nie."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rotary Place

"Die munisipale verval is buite die invloed van enige inwoner. Nieteenstaande die verval (soos besoedeling van die rivier) is Parys steeds een van die beste toeriste dorpe in SA. Ons het besonder lekker geëet en gekuier by O'S restaurant."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Kudu Bush Camp

"Die grondpad het ongelukkig vir ons 'n gekraakte windskerm en skade aan karavaan besorg. Dit is egter nie Dinokeng se skuld nie."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Le Grand Chateau

"Dis vreeslik lekker en rustig in Parys, maar slegs die straat waar die winkeltjies is, ongelukkig is dit hartseer om te sê dat die strate in haglike toestande is, dis hartseer om te sien dat alles agteruitgaan. Daar was ook geen water op 5 Oktober nie. "

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

President Paul Kruger Guest Lodge

"Ons was nie binne Rustenburg self nie, maar was by verskeie besienswaardighede rondom Rustenburg. Ons het nie geweet daar was so baie om te sien nie."

Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Berlouri Guest House

"Mooi omgewing met swak paaie. Kry die indruk daar is geen plaaslike regering."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Baie interessante dorpie. Ons was bly om te sien hoe die mense daar instroom. Beslis die moeite werd om te sien!"

Brits, Ontsnap Uit Johannesburg

Angel Oak Guesthouse

"Wees versigtig vir slaggate en voetgangers en wees bedag op veiligheid in die dorp."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Paradise on the Vaal

"Lekker kuier en vakansiegees."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Cock & Bull

"Was by Elephant Sanctuary. Ongelooflike ervaring!"

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang