Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8956 resensies.

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Siyaya Bush Lodge

"Ongelukkig was daar bietjie geraas van ander inwoners in die omgewing en van Hammanskraal, maar niks ernstig nie. Ek sal enige tyd weer wil gaan."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Bietjie Bosveld Lodge

"Vir 'n studente dorp is daar skokkend min om te doen! Net fliek/shop/drink!"

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

The Dell

"Verskeidenheid winkels en restaurante orals waar jy koffie kan drink en middagete geniet uit die boonste rakke, dorpsmense is vreeslik gasvry en vriendelik en dis 'n bekostigbare wegbreekdorp."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

The View B&B

"'n Belewenis van vriendelike en opregte plattelandse gasvryheid."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

Hideaway

"Klein dorpie met baie potensiaal. Meer uitbreiding sal van toepassing wees."

Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg

Gastehys JanHarmsgat

"Great tourist destination and excellent golf course."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Thekwane Holiday House

"Dit is 'n klein reservaat maar daar is heelwat diere en eetplekke. Ons het egter nog nie die groot vyf gesien nie, wel wit renosters. Die roetes is goed uitgelê oor die hele reservaat. Sou net meer piepie plekkies wou sien aan die Kwalata kant van die wildtuin aangesien ons op 'n paar plekke toiletpapier langs die pad gekry het met ons onlangse besoek. Ek sal dit definitief aanbeveel vir 'n rustige wegbreek uit die dolle gejaag van die stad."

Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg

Villa Med

"Vermy die middedorp - misdaadnes!"

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Lalie's House

"Lieflike wegbreekdorpie."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Shallow Pig Cottage

"Nie gegaan as toeriste nie - troue bygewoon - maar Potch is 'n pragtige plek."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Aardvark Guest House

"Straatname kan baie meer opsigtelik gemaak word."

Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Zetties Flatlet

"Sasolburg se winkelsentrums is so netjies en mooi! Parys is nie te ver van daar af nie en sodoende kan mens maklik dagbesoeke vanaf Sasolburg na ander plekke doen!"

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Cayail Bush Lodge

"Dit was verwarrend oor waar ons die selfdrive kon doen. Daar moet meer aandag daaraan gegee word. Ook te veel reëls i.v.m. waar jy mag ry. Ek voel as jy betaal en jy hou by die reëls, mag jy ry waar jy wil."

Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Four Koffie

"Pragtigste sandsteen geboue is oral te sien in die dorp. Die dorp is baie rustig en jy kan alles kry wat jy nodig het in die dorp."

Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg

La Provence d' Afrique

"Vermy die dorp self, maar die omliggende area is beeldskoon."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Vriendelike staf en as jy stadig deurry op die selfroete is daar definitief iets om te sien."

Mooinooi, Ontsnap Uit Johannesburg

Mamagalie Lodge

"Beautiful place to get out of the city."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Dinokeng is bigger than I thought, but small enough to go for a great game drive. Really enjoyed our time in Dinokeng."

Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Rustica Accommodation

"Hulle is besig om die dorp op te knap, maar dit is baie klein en daar gaan eintlik niks aan nie. Daar is 'n paar oulike eetplekke. "

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Muqurati Lodge

"Oulike reservaat. Van die paaie net buite die reservaat is in slegte toestand. Ons het deur 'n paar baie groot slaggate gery en 2 bande beskadig. Andersins 'n goeie bestemming."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

El Sjaddai

"Rustige, mooi dorpie met vriendelike inwoners."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Gentle Breeze Retreat

"Oorweeg werklik om jou geld in hierdie pragtige dorpie te gaan spandeer, sodoende lewer ons 'n bydra tot die behoud van hierdie eg Afrikaanse plekkie."

Middelburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Kairos Home

"Very clean and comfortable."

Blad
Blad 50 - Wys 1471 tot 1500
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem