Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Hemel-en-Aarde Valley, Escape From Cape Town
High Season Farm Luxury Cottages"Ek is so bly my dogter het in die omgewing getrou!"
Port Owen, Escape From Cape Town
Joan's Place"This was our first visit to Port Owen and we thoroughly enjoyed the long weekend. A visit to the Marina and Charlie's Brew is a must. Loved watching the anglers at Laaiplek as well."
Worcester, Escape From Cape Town
Bergland Accommodation"Didn't go to Worcester, but the scenery and wine tasting venues in the local area are great!"
Grabouw, Escape From Cape Town
Inn On Highlands"Ons is gaande oor die omgewing en al die ontwikkeling. Puik."
Paternoster, Escape From Cape Town
Harvest Moon"Paternoster is klein genoeg om 'n wegbreek van die gedruis te beleef. Die mense is vriendelik en behulpsaam."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Nibbana Farm"Baie om te sien. Kon die warmte en vriendelikheid van die mense voel in die plek. Het baie ervaar deur by verskillende plekke in Tulbagh te stop."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Adventurous, we're definitely coming back to explore more of what Robertson has to offer!"
Hemel-en-Aarde Valley, Escape From Cape Town
High Season Farm Luxury Cottages"Definitief eerder hemel op aarde! Pragtige deel van ons land, veral as jy rus en vrede soek. Daar is ook heelwat wynplase in die area om te verken."
De Doorns, Escape From Cape Town
Tavistock Country Home"Für einen zwischstopp gut geignet. Schön gelegen. Essen im Golf Club Restaurant zu empfehlen."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Hotel"Die WP se Paternoster lyk soos Griekeland se Mykonos en is goed ingerig vir toeriste. Goeie verblyf, veilig, strate goed bygehou en lekker eetplekke."
Arniston, Escape From Cape Town
Etna's Flat"Arniston is a beautiful peaceful village, gorgeous sea."
Paradyskloof, Escape From Cape Town
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Lekker naby goeie restaurante."
Noree Valley, Escape From Cape Town
Orange Grove Wouterspan Lodge"Ons was nog altyd mal oor die Robertson dorpie en omliggende areas. Hope om te doen en van die beste wynplase in Suid-Afrika en teen heelwat goedkoper pryse."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Beach Music"We were so impressed with the Sandbaai walkway with it's clay plaques, dedicated to loved ones which are cemented into the walkway, that we are arranging to have one made for our deceased father, mother and brother as our parents stayed in Onrus for the latter part of their lives. "
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Lark @ De Weiglhuys Farm"The most stunning, beautiful and peaceful village."
Stanford, Escape From Cape Town
Stanford Hills Estate"Prachtige wandeling gemaakt over het "Wandelpad" door Stanford. Ontzettend mooie omgeving en veel leuke vogeltjes."
"Baie rustig, vriendelike mense, heerlike restaurante, mooi dorp om te oornag en rond te loop. "
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Rustige dorp, veral as jy die natuur en mooie monding van die rivier wil geniet of as jy wil rus en stap en die natuur geniet. Net nog 'n plek in ons mooi land om te besoek."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Lekkerus"Het 'n lang verbintenis met Kleinmond ─ vriendelike mense, altyd plek vir nog, heerlike weer. Ervaar die mooie natuur en net nog een van ons mooi land se pragtige kusstreke. Naby die stad en 'n besoek aan die omliggende dorpe is baie gemaklik binne 'n bestek van 20 tot 45 minute is jy waar jy wil wees. Daar is soveel besienswaardighede in die omgewing. Waarde vir geld, nee wat regtig 'n plek om te gaan vakansiehou."
Langebaan, Escape From Cape Town
Speelhuis Collection"Raak minder aantreklik soos tyd aanstap, vanweë oorbevolking en digtheid van behuising. Die intieme kusdorp-gevoel is finaal weg. "