Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"Pragtige omgewing en strande. Baie privaat."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Pragtige dorp, net jammer dat Tietiesbaai se kampterrein so swak bestuur word."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Alika's"Jongensfontein sal ons beslis weer sien. Pragtige dorpie met rustige atmosfeer. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Koekemakranka"Baie lekker plek om vakansie te hou met jonger kinders. Veilig en vriendelik."
Robertson, Escape From Cape Town
Magic TiPi at Lancewood"Daar is so baie om te doen in die area en die mense is almal baie vriendelik."
Swellendam, Escape From Cape Town
Marula Lodge Guesthouse"Pragtige dorp. Sal net aandag aan die regmaak van hulle strate moet gee."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Sandkorrel"Dit is 'n pragtige dorpie met die mooiste uitsig oor die see en baai. Die perfekte plek vir 'n rustige naweek of oorslaapplek."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Tuinhuis"Rustige area, min geriewe en plekke om kinders uit te vat. "
McGregor, Escape From Cape Town
Orchard Cottage"Delightful village for a shortish stay; beautiful surroundings, off the beaten track, very peaceful."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
SeaBreak Cottage"Fantastic people who are very friendly. Cannot wait to go back there for another holiday."
Saldanha, Escape From Cape Town
12 on Beach"Dis 'n pragtige dorpie met heerlike vis en vriendelike mense."
Velddrif, Escape From Cape Town
Netan-El Self-catering"Alhoewel Velddrif baie na aan my hart lê, is dit altyd 'n wonderlike ervaring, weg van die stadslewe. Die ontvangs van die warmhartige Weskussers is ongelooflik. Jy moet dit self ervaar om te kan waardeer!"
Myburgh Park, Escape From Cape Town
Accommodation Unwind"Very beautiful and peaceful area. Excellent breakaway destination to relax a bit. Not too far from the shops and restaurants."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Log Home"Stil, rustig, veilig en beskik oor alles wat mens nodig het vir 'n skoene uitskop vakansie."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Muir Holiday Apartments"Still Bay is an awesome destination. Clean neat and safe. Beaches are beautiful and clean. Surf is excellent."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Tourist Lodge Gansbaai"Dit was heerlik om op die strand te gaan sit en te kyk hoe die walvisse laatmiddag baljaar."