Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"Wat 'n pragtige dorp met die vriendelikste mense! Heerlike restaurant opsies en pragtige winkeltjies. "
"Wat 'n pragtige, weggesteekte juweel van 'n baai. Baie mooi dorpie en goed versorg. Ons land bied soveel. Duttons Cove is 'n heerlike restaurant met wonderlike kos, maar ons sou graag nog 'n opsie van 'n eetplek met 'n uitsig oor die see geniet het. "
"Excellent. It is so central to all attractions (Mossel Bay, Oudtshoorn, George and Knysna)."
"Witsand is beautiful, I like it, someone needs to come prepared, like grocery wise, but it's a nice place for holiday."
"Altyd iets nuuts om te sien. Volstruisplase, Cango grotte en Cango Wildlife Ranch is egter baie duur."
"Uitstekende gashere. Baie dankie, Francois en Ellie vir julle gasvryheid en vriendelikheid."
"Jongensfontein is 'n versteekte juweel. Die Drie Pikke Wyne op die klein dorpie het als wat jy nodig het, as jy iets benodig, van n goeie maaltyd tot 'n yskoue ietsie. En vir klein span, lekker draai roomyse. Die Dorp is veilig vir oud en jonk en mense is baie vriendelik, definitief 'n versteekte juweel. "
"The are a few street names with Gordon in their names in close proximity to each other. This is rather confusing when trying to locate the cottage."
"Knysna might have been my favourite stop along the garden route. There is a fantastic beach walk from Brenton-on-Sea to Buffelsbaai (10 km round trip) and if I had more time I would've done the whole journey. There is also an amazing trail to a secluded beach in Brenton-on-Sea that blew me away. Downtown Knysna is a quaint, simple, and adorable town. We also went on the Ocean Odyssey whale watching tour and that was very well done. I would 100% come back to Knysna and if I lived any closer I'd actually buy a home here. "
Great Brak River, Garden Route
Kontrei BB"Die Transkaroo Restaurant is wonderlik - diens en kos uit die boonste rakke. "
"Het iemand vir my 'n werk daar reeds gepak? Wat 'n asemrowende plek, so baie om te doen en die see en pragtige wandelpaaie is alles gratis!"
"Fantastiese toeristebestemming, soos ek alreeds genoem het, dis net 'n klipgooi strand toe en dis naby als wat jy nodig het vir 'n wegbreek. "