Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Klein Afrika Wegbreek

"Hou dit so, veral die netheid en bekostigbaarheid."

Campher's Drift, Tuinroete

28 On Caledon

"Die omgewing is baie rustig, geen onnodige geraas nie. "

Sedgefield, Tuinroete

Haven on Hoopoe

"Kon nie glo die dorp is so skoon en netjies nie. Restaurante is uit die boeke. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou!"

Hartenbos, Tuinroete

De Branders Nr 48

"Dit is tans heeltemal te kommersieel. Hartenbos het so bietjie sy hart verloor. "

Witsand, Tuinroete

Suzys Accommodation

"Rustige dorp, veral as jy die natuur en mooie monding van die rivier wil geniet of as jy wil rus en stap en die natuur geniet. Net nog 'n plek in ons mooi land om te besoek."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Crawford's Croft

"Ons is baie erg oor Stilbaai en hou al vir baie jare gereeld daar vakansie."

Brenton-on-Sea, Tuinroete

Ferien am Meer

"Baie rustige omgewing, sal enige tyd weer besoek."

Nature's Valley, Tuinroete

Oupa Daan

"Ons sou graag nog in Nature's Valley wou kuier. Ons verblyf was regtig 'n positiewe ervaring. Baie lekker by die restaurant gekuier en geëet."

Mosselbaai, Tuinroete

Beach House on 18P Repens

"It is a great holiday destination with lovely beaches."

Blanco, Tuinroete

Soeteweide North B&B

"My verwagtinge oortref aangesien ek vantevore verneem het van sosiale uitdagings daar."

Mosselbaai, Tuinroete

Sieniesee

"Vriendelike mense."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Ilita Lodge

"Groot Brakrivier is 'n bestemming vir enige iemand. Daar is soveel om te doen en die dorp is skoon, netjies en almal is vriendelik. Ons het heerlik geëet by Seeplaas, die ander hoogtepunt was die heerlike vars vis en tjips by 'n klein winkeltjie met die naam van Seemeeu Vis en Chips. "

Jongensfontein, Tuinroete

The Boathouse

"Baie veilig en vriendelik."

De Rust, Tuinroete

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Pragtige dorp. Rustig en skoon. Net jammer van die talle kinders wat bedel."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Vakansie Chalet in Palinggat Oord

"Regte ligging, naby winkels en see. "

Stilbaai-Oos, Tuinroete

Osler Place Self-Catering

"Nie vir jongmense nie. Dis 'n aftreedorpie en moet so waardeer word."

Oudtshoorn, Tuinroete

Cango Accommodation Units

"Daar is darem so baie om te doen! Ons het die Kango Grotte besoek en Cango Ostrich Farm. Die volstruisplaas was absoluut fantasties! Die kinders het dit verskriklik baie geniet!"

Hartenbos, Tuinroete

MeTime Guest house & Self catering

"Great holiday destination for the whole family. "

Mosselbaai, Tuinroete

La Vista

"Mossel Bay is great."

Hartenbos, Tuinroete

Lagoonette

"Heerlike vakansiedorp, so baie te sien en te doen!"

Bay View, Tuinroete

Bentonhof

"Peace of mind, safe, looking forward to bring my whole family, my wife and two kids."

Tergniet, Tuinroete

Beker Loop Oor

"Baie rustige en veilige omgewing."

Voorbaai, Tuinroete

Sea Breeze 65

"Eetplekke was fantasties, maar die akwarium was n teleurstelling. Dalk iets wat in die toekoms ontwikkel kan word!"

Sedgefield, Tuinroete

Apartment 22

"The perfect holiday destination, from bird watching to tortoises and the Saturday Wild Oats market. There is a vibrant atmosphere with shopping stalls and everything under the open sky. Just fantastic to be there."

Tuinroete

Jersey Cottage

"Onbeskryflik mooi!"

Witsand, Tuinroete

Kuiergat

"We loved every minute of our stay."

Mosselbaai, Tuinroete

Prentjie Mooi in Mosselbaai - 11 Point Terrace

"Soveel besienswaardighede, so baie om te doen, heerlike weer - week was te kort."

Blad
Blad 209 - Wys 6241 tot 6270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang