Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.

Sentraal Mosselbaai, Tuinroete

Montagu Manor

"Mossel bay is a fabulous little town,,, great shops and places to enjoy a good meal!!!! "

Plettenbergbaai, Tuinroete

Emitem

"Dit is die beste vakansiebestemming vir jongmense."

George, Tuinroete

Lancelot SA

"Very clean and close to all amenities."

Oudtshoorn, Tuinroete

Best Little Guest House

"Baie dinge om te sien en te doen in Oudtshoorn en omgewing. Indien jy vroeg genoeg arriveer kan jy die Kangogrotte besoek of een van die verskeie volstruisplase voor jy die volgende oggend verder reis."

Heidelberg, Tuinroete

Skeiding Guest Farm

"Meat in Heidelberg is excellent and very well priced (inexpensive) - Next time I visit, when it's not raining, I'll explore more sites of interest. Heidelberg is ideally situated as it's only a short hop to the magnificent Witsand/Port Beaufort - Breede river mouth. (Did I say I am a mermaid lover yet?). "

Oudtshoorn, Tuinroete

Best Little Guest House

"Pragtige plattelandse dorpie met 'n verskeidenheid van aktiwiteite."

Mosselbaai, Tuinroete

Ocean Wave

"Mossel Bay is an awesome place to have a holiday at, there were many things to do and the prices were reasonable."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Protea Wilds Retreat

"Plettenbergbaai is definitely an nice holiday spot with a lot of safe beaches and surrounding attractions."

George, Tuinroete

Jamaed Court Self-Catering Apartments

"Sal George enige tyd weer besoek was my eerste keer en kan net goed praat."

Oudtshoorn, Tuinroete

Bisibee

"Ons het Oudtshoorn besonder baie geniet. Daar is soveel om te sien en te doen. Twee hoogtepunte was die Cango Animal Sanctuary en 'n besoek aan Buffelsdrift."

Oudtshoorn, Tuinroete

Protea Hotel Riempie Estate

"Altyd 'n gewilde vakansiebestemming, die inwoners is baie vriendelik en hulpvaardig en verwelkom toeriste, die dorp is ook mooi skoon!"

Plettenbergbaai, Tuinroete

Whalesong Hotel and Spa

"Plettenbergbaai is 'n baie besige plek in Desember!"

George, Tuinroete

Apple and Spice

"Daar is baie potensiaal!"

Mosselbaai, Tuinroete

Ocean Wave 13

"Pragtige en gewilde vakansie-bestemming. Ons sal graag meer van Mosselbaai wil beleef met 'n volgende besoek."

Glentana, Tuinroete

Seagull Holiday Flat

"Baie lekker omgewing, love die plek baie! "

Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Baie goeie toeriste-bestemming. Personeel by die toeriste aantreklikhede was professioneel en goed opgelei. "

Hartenbos, Tuinroete

Die Heuwels 14

"Beste vakansiebestemming in die land!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Best Little Guest House

"Pragtige dorp! Elke persoon behoort daar 'n draai te maak!"

Victoriabaai, Tuinroete

"Baie besig oor Desember."

Sentraal Mosselbaai, Tuinroete

Montagu Manor

"I noticed the CID (city improvement district) personnel walking the streets. They went about their work very tactfully and professionally. They seem to be doing a great job, well done, keep it up. "

George, Tuinroete

Garden Route Holiday Flat

"'n Fantastiese dorp/stad met vriendelike mense en baie om te doen."

Oudtshoorn, Tuinroete

Langenhoven B&B

"Baie mooi dorpie met vriendelike mense!"

Plettenbergbaai, Tuinroete

Whalesong Hotel and Spa

"Baie mooi plek waar enige persoon graag sal wil gaan vakansie hou."

Sedgefield, Tuinroete

Forestview Guesthouse

"Dit is so lekker daar dat ek nie te veel wil se nie omdat ek dit juis soveel geniet het dat daar so min mense was in vergelyking met ander strande in die area!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Queen’s Hotel by BON Hotels

"Inligtingsburo hulpvaardig en goed opgelei - besoek gerus Arbeidsgenot - woon en werkplek van CJ Langenhoven."

Blad
Blad 525 - Wys 15721 tot 15750
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem