Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Die mees fantastiese plek. Love die lekker swemstrand. Baie beslis 'n weer-kom werd."
"Oudtshoorn-omgewing bied 'n wye verskeidenheid van toerisme-aantreklikhede. Die dorp self kort aandag en is nie so netjies en rommelvry soos wat verwag word nie."
"Beautiful place, but not many amenities for non-boating visitors. Perhaps the area is best visited in summer."
"Pragtige dorpie aan die voet van due Swartberg. Klein entjie van die natuurskone Meiringspoort."
"Die dorp is mooi skoon en die mense wat ons mee te doen gehad het was almal baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker plekkie."
"Daar is te veel bedelaars in die dorp en elke parkeer plek word beman deur ongewentse karakters. Ons vermy nou die dorp ten alle koste ."
"Oudtshoorn is a pleasant town with all the amenities and many other outdoor activities like the caves and wildlife lodges."
"Beautiful architecture in town and surrounding scenery. Enough places of interest, shops and restaurants to make for an enjoyable destination."
"Vriendelike mense. Alles word so goed onderhou, puik dienslewering. Ander stadsrade kan gaan leer by Mosselbaai."