Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35225 resensies.
"Mens wil amper nie die geheim uitlap nie. So ongerep, dit voel soos 'n ander planeet. Bos en see. As jy fiks en beweegbaar is, is daar geen ander plek om beter te ontspan nie."
"Great spot for whale watching in whale season. Nice art galleries in close proximity of each other. Pleasant walk along the cliff path, with great views."
"Baie lekker om in Dwarskersbos te kan bly en Velddrif en die Rocherpan park wat so naby is."
"Ons is mal oor Franschoek. Dit het wel net te duur geraak vir ons "locals", maar ons geniet dit met elke besoek of deurry."
"Werklik spesiaal! Baie om te sien en te doen! Praguitsigte en plekkies! Romanties met die regte atmosfeer!"
"Oudtshoorn is 'n baie aangename dorp en die mense is baie vriendelik! Daar is baie om te sien en doen in en om die dorp! Wens ons kon langer bly, maar ons sien julle gou weer!"
"Ek was nie eintlike beïndruk met die dorp self nie, maar sal weer teruggaan vir die Grotjie."
"Paternoster is an unknown, yet beautiful treasure. The people are very nice, the vibe of the people by the beach is great and the quaint heartiness of small villages is fantastic."
"Sien uit daarna wanneer die paaie klaar is om weer te gaan."
"Dis 'n pragtige, skoon plek met fantastiese argitektuur en winkeltjies wat 'n mens ure kan besighou."
"Ek is mal oor Lambertsbaai. Dis 'n plekkie wat jou sielsrus gee en dat jy die nuwe week weer kan aanpak met 'n geruste hart. Beste plek om bietjie tyd te bestee, veral Isabellas Restaurant was baie lekker. "