Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35461 resensies.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Young's Halfway House

"Mooiste ou geboue en ou huise."

Hermanus, Wes-Kaap

Bayview 104

"Daar is altyd 'n lekker 'vibe'."

Jongensfontein, Wes-Kaap

SeeBries

"Mooi skoon en rustige dorpie, sal weer terug gaan. Natuurskoon mooi met staproetes om te doen. "

Hartenbos, Wes-Kaap

Suidersee, Hartenbos

"Hartenbos het onder my vel ingekruip en ons sal graag daar wil gaan aftree. "

George, Wes-Kaap

The Farmhouse

"George kan so veel meer lewer. Museum kort hulp, vervoer vir die toeris wat nie 'n motor huur nie na Vic Baai en Wildernis bv. is 'n moet en waar is die gesellige eenman-bestuurde instansies waar mens 'n ete kan geniet om die plaaslike bevolking te help?"

Vishoek, Wes-Kaap

A Place in Thyme

"Vishoek is 'n oulike dorpie naby aan alles."

Worcester, Wes-Kaap

19th Hole Golf Villa

"Heerlike vars lug en plattelandse atmosfeer naby Kaapstad met baie Afrikaanse mense."

Paarl, Wes-Kaap

Modderkloof Farm Accommodation

"Netjies en baie vriendelik."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oasis Shanti Backpackers

"Sal definitief Oudtshoorn weer besoek!"

Stilbaai, Wes-Kaap

Beach Castle

"A lovely town with very friendly people. Loved the harbor."

Gansbaai, Wes-Kaap

Tourist Lodge Gansbaai

"Klein rustige dorpie. Sentraal geleë vir besoeke aan omliggende stranddorpies, walvis kyk, staproetes en die pikkewynbeskermingsoord."

Groenpunt, Wes-Kaap

4 on Varneys

"Naby waterfront en middestad."

Weskus, Wes-Kaap

Oudrif Strawbale Cottages

"Jy moet bereid en bekwaam wees om lang afstande te ry. Die natuurskoon is ongelooflik enige tyd van die jaar."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Klein Afrika Wegbreek

"Oudtshoorn is 'n lieflike plek! "

Knysna, Wes-Kaap

Glen House

"Die hoofroete deur Knysna is baie stiller a.g.v. die waterfront en 'n mens kom dit dadelik agter versus vorige jare. Restaurante baie duur in waterfront. "

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Church Hills Boutique Guest House

"Die Riebeeck-vallei bied baie, spandeer 'n naweek om die verskeie attraksies te besoek."

Gansbaai, Wes-Kaap

SeaKaya

"Dit was die eerste keer wat ek in Gansbaai en omgewing kom. Het dit baie oulik gevind met 'n pragtige omgewing. Baardskeerdersbos die beste en ons sal definitief terugkom!"

De Rust, Wes-Kaap

The Travelling Tortoise Retreat

"Ons het meer net oornag en was glad nie in die dorp De Rust nie. Nie werklik die onmiddellike toerisme gaan verneem nie. Volgende keer! "

Malmesbury, Wes-Kaap

Dassenheuwel Farm Stay

"Was by Riebeeck Kasteel. Dis baie karaktervol en die moeite werd."

Paternoster, Wes-Kaap

Ahoy Farmhouse 3

"Nog altyd 'n favourite."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Cyara

"Benodig meer winkels binne loopafstand."

Strand, Wes-Kaap

Akkedissie

"Lekker plekkie"

Prins Albert, Wes-Kaap

Aandrus

"Besoek die kunsgalery en gaan eet by die restaurant regs van die hotel."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Little Lamb

"Pragtige nuwe eetplek wat daar oopgemaak het en sommer die plek opkikker. 4Sheep! Het daar baie lekker geëet. "

Blad
Blad 1052 - Wys 31531 tot 31560
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang