Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35120 resensies.
"Het Bird Island baie geniet, sal besoekers aanraai om dit in hul planne te sit as hulle daar sou vakansie hou. Ajay's definitief vir hulle lekker wegneem vis en chips asook burgers."
"Dit is 'n baie rustige dorp, mense ook baie vriendelik. Dit is 'n goeie plek om jou moeë liggaam te rus. Ons sal terugkom."
"'n Stukkie aarde met 'n groot verskeidenheid van doendinge en sommer net geniet."
"Stop/go currently in progress between Paternoster and Vredenburg. The Paternoster Express closes early over weekends should you need last min items form the shop. "
"Die dorpie self is nie baie aanloklik nie, maar die ligging rondom is fantasties en alles is naby genoeg om vinnig te bereik."
"Langebaan is 'n verskriklike mooi plek en het baie gerieflike verblyfopsies om weg te breek vir 'n naweek. "
"Rustige plekkie as jy net wil wegbreek uit die stad, maar het tog alle geriewe soos winkels en restaurante."
"Dis 'n baie lekker vakansieplek, als is skoon en winkels binne paar minute se ry. Dit was my eerste keer daar, maar dit sal beslis nie my laaste keer wees nie."
"Baie rustige kusdorpie met besoekers wat soggens en saans gaan stap met hulle gesinne en honde. 'n Draai roomys by die kafee is 'n moet!"
"So baie verborge paadjies wat wag om verken te word. Wildernis doen sy naam gestand."