Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34288 resensies.
Mare N. - 31st July 2015
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtige dorp met baie eetplekke en ou historiese geboue.
Desmond F. - 31st July 2015
staying in Worcester, Wes-Kaap
Ek self is gebore en getoë in Worcester. Ken die dorp en sy mense. Baie lekker om daar te kuier en besienswaardighede te besoek.
Frederik S. - 31st July 2015
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie aangename vakansie atmosfeer. Volop verblyf en besighede voldoen aan vereistes.
Lynette B. - 31st July 2015
staying in McGregor, Wes-Kaap
Nostalgies verby!
Osvaldo G. - 31st July 2015
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai is 'n baie mooi plek. Ek en my familie het 'n baie lekker tyd gehad.
Anita E. - 31st July 2015
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Rawsonville en omgewing is pragtig en daar is die mooiste natuur rondom jou en baie plekke wat jy kan besoek, dus is Rawsonville baie lekker om te besoek.
Peter H. - 31st July 2015
staying in Velddrif, Wes-Kaap
We stopped enjoyed a great lunch at the Vishuis and the best carrot cake at the Pelican Trading Post.
Chantal S. - 31st July 2015
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Die view is amazing!
Gert K. - 30th July 2015
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Dis 'n mooi stad.
Rona H. - 30th July 2015
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Du Toitskloof kelders is fantasties die mense gaan uit hulle pad uit vir jou.
Jacqui C. - 30th July 2015
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
We love the place!
Fransina D. - 30th July 2015
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Lovely place. Peaceful and beautiful.
Maureen K. - 30th July 2015
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Excellent destination.
Jo-ann G. - 30th July 2015
staying in Worcester, Wes-Kaap
Het die sop en soetes fees baie geniet.
Marinda V. - 30th July 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is een van my gunsteling bestemmings
Helena H. - 30th July 2015
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai is 'n pragtige plek met baie vriendelike inwoners.
Desiderius E. - 30th July 2015
staying in Montagu, Wes-Kaap
Ons gunstelling op roete 62.
Cherel J. - 29th July 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ben V. - 29th July 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Een van ons gunsteling bestemmings in die wêreld!
Ria W. - 29th July 2015
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Personeel baie vriendelik en professioneel.
Gert P. - 28th July 2015
staying in Tamboerskloof, Wes-Kaap
Mooi omgewing.
Ina P. - 28th July 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Dit was heerlik om daar tuis te gaan.
Jolanda A. - 28th July 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Asemrowend!
Nelia L. - 27th July 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige plek. Sal weer besoek daar wil aflê gedurende somer of herfs miskien. Miskien ook langer wil oorbly.
Marleen B. - 26th July 2015
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
'n Lekker plek!
Petro L. - 26th July 2015
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Dit sal werk, dis rustig en stil.
Amarcia M. - 25th July 2015
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is en bly die heerlikse vakansie vir ons. Sien uit na nuwe verwikkelinge in Hartenbos.
Dirk L. - 24th July 2015
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
L'Agulhas is 'n baie aangename plek om te kuier veral buite seisoen. Baie aktiwiteite om dit aangenaam te maak. Die mense is ook baie vriendelik.
Jan S. - 24th July 2015
staying in Strand, Wes-Kaap
Dit is 'n lekker plek om tuis te gaan.
Karen K. - 24th July 2015
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Pragtig.
Christa D. - 24th July 2015
staying in Marina Da Gama, Wes-Kaap
Natuur en voël lewe van die beste.
Salome M. - 24th July 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lekker rustig en netjies.
Mignon D. - 24th July 2015
staying in Drie Ankerbaai, Wes-Kaap
Lekker stil omgewing met baie lekker staproetes en sentraal genoeg om orals uit te kom.
Rosie M. - 24th July 2015
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Uitstekende verblyf, gawe mense, rustig en veilig.
Hilma K. - 24th July 2015
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Ons is baie lief vir Houtbaai.
Ina B. - 24th July 2015
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Die plek om te wees.
James S. - 23rd July 2015
staying in Porterville, Wes-Kaap
Omgewing is baie mooi!
Ankebe J. - 23rd July 2015
staying in Helderberg, Wes-Kaap
Baie om te doen, pragtige omgewing!
Colleen D. - 23rd July 2015
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Please leave the town the way it is! It's simply fantastic!
Lize M. - 23rd July 2015
staying in McGregor, Wes-Kaap
'n Besoek aan die Donkie Hawe (Sanctuary) is 'n moet.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za