Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 40700 resensies.
. - 18th February 2017
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
'n Mens kan nêrens op 'n Saterdagmiddag of Sondag wyn koop nie ... so moenie jou drinkgoed by die huis vergeet nie!
. - 18th February 2017
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
St Helenabaai itself is quite and there are not much to do, but places like Velddrif, Paternoster and Langebaan is close enough with lots to do. So we didn't mind coming back from an eventful day to our little quite, peaceful nest.
. - 18th February 2017
staying in Sederberg, Wes-Kaap
Wonderskoon en asemrowend as die son ondergaan en heerlik stil, maar definitief nie vir enige persoon bedoel nie. Ons wou hierdie paar dae eet, slaap, lees, stap, swem, maar ons kon dit nie doen by Mount Ceder nie. Jammer!
. - 18th February 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Uitstekend.
. - 18th February 2017
staying in Noordhoek, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë.
. - 17th February 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is a beautiful place to stay.
. - 17th February 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Ons wil beslis teruggaan.
. - 17th February 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Dis heerlik en pragtig.
. - 17th February 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige dorpie!
. - 17th February 2017
staying in Hemel-en-Aarde Vallei, Wes-Kaap
Dis 'n mooi area as deel van die gewilde Hermanus.
. - 17th February 2017
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Stilbaai is 'n lekker rustige kusdorpie met baie vriendelike en gasvrye mense.
. - 16th February 2017
staying in Reebok, Wes-Kaap
Die huis is in 'n goeie ligging tussen Mosselbaai en George, asook naby strande. 'n Goeie bestemming om dagroetes van hier af te kan doen.
. - 16th February 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Rustige plattelandse dorpie met genoeg om jou besig te hou en om die belangstelling te prikkel.
. - 16th February 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Die Wildernis is nie meer so wild nie, maar dit het beslis sy rustigheid en bekoring behou. Dis 'n kuierplek vir oud en jonk wat die 'stadiger' kant van die lewe verkies.
. - 16th February 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Karaktervol met heerlike restaurante en baie bekoring.
. - 16th February 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
The place to be.
. - 16th February 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein het 'n pragstrand met 'n lang strand vir 'n uitstappie. Ons het by Lulu's gaan eet en die kos was heerlik.
. - 16th February 2017
staying in Boston, Wes-Kaap
Boston is 'n baie veilige area en rustig.
. - 16th February 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Puik en veilige vakansiebestemming!
. - 16th February 2017
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
Mosselbaai Gholflandgoed is omring deur die berge en oseaan, en is 'n lus vir die oog. Boonop is daar geen perke aan die vriendelikheid van die personeel en inwoners nie!
. - 16th February 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Aangename vakansiedorp met als wat 'n mens se hart begeer. Sentraal geleë.
. - 16th February 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Mooi dorp.
. - 16th February 2017
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Pragtige plek met die wit huise en skoon strande.
. - 16th February 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
My siel kry kos in hierdie stil eenvoudige dorpies. As jy 7 ster-diens en -verblyf soek, doen dit êrens anders. Hier kom jy om te rus en om vis te eet. Muisbosskerm was lekker en die kos is uit die boeke. Ek sal beslis weer kom.
. - 16th February 2017
staying in Sand Bay, Wes-Kaap
Baie rustige dorpie vir rustige reisigers. As jy meer vermaak soek, is Hermanus net 3 km ver.
. - 16th February 2017
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Jacobsbaai is die perfekte plek om tot rus te kom. Baie mooi, klein en rustig, daar is nie restaurante nie, so jy moet self jou kos saambring.
. - 16th February 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Beeldskoon.
. - 16th February 2017
staying in Nuweland, Wes-Kaap
Rugbybestemming!
. - 16th February 2017
staying in George, Wes-Kaap
We love visiting George and will definitely return.
. - 16th February 2017
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Ver van stad, besienswaardighede en fliek.
. - 16th February 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Ongelooflike lekker wegbreek van die stad se gejaag!
. - 16th February 2017
staying in Caledon, Wes-Kaap
Ongelooflik warm, maar lieflike dorpie.
. - 16th February 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Parternoster Hotel se kos is uitstekend en baie van die ander hotelle in die Weskus kan by hulle leer. Dankie vir julle goeie diens.
. - 16th February 2017
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Die plek om te wees.
. - 16th February 2017
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Baie vriendelike mense in Stilbaai. Dis 'n wonderlike vakansiebestemming.
. - 16th February 2017
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Miskien was ons net bietjie verdwaal, maar ons sou graag bietjie op die pragtige strandjie ons voete in die water wou sit, al was ons nie inwoners van die oord nie. Kan egter verstaan dat daar toegangsbeheer moet wees. Die restaurant wat ons besoek het, se kos was baie lekker, hoewel die diens bietjie stadig was - en die lewendige musiek elemente gelok het wat ons ete so effe bederf het. Verder bly dit 'n pragtige plek!
. - 16th February 2017
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Pragtige woongebied met die mooiste groen bome!
. - 16th February 2017
staying in George, Wes-Kaap
George is 'n stad, maar ook 'n dorp. Dit is netjies en skoon en die paaie raak tog stil. Ek is mal daaroor.
. - 16th February 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Great place to unwind with beautiful beach walks and it's close enough to other towns and places to make it a good base.
. - 15th February 2017
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Mooi en netjiese dorp.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]