Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Port Owen, Wes-Kaap

Laaiplek Hotel

"Charlies Brewhouse is 'n aangename bestemming vir 'n paar koue verversings."

Klapmuts, Wes-Kaap

Groendraai Accommodation

"Daar is baie te sien en te doen in die omgewing vir 'n kort vakansietjie. Ons het veral Giraffe House, Butterfly World en Spice Route geniet."

Blouwaterbaai, Wes-Kaap

Kyki-C

"Die rustigste strand wat ek al by gewoon het."

Hartenbos, Wes-Kaap

15 Katjiepiering Avenue

"Buite-seisoen sal ons dit vir enige persoon aanbeveel. "

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Living Water

"Baie lekker ligging naby aan Kaapstad, maar ver genoeg vir 'n wegbreek!"

Stanford, Wes-Kaap

Laughing Waters Farm

"Baie om te doen in en om Stanford."

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Oupa se Pitte Top Unit

"'n Fantastiese strand, maar ek kan dink dat dit oorvol is gedurende die seisoen. "

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

Brenton on Sea Cottages

"Ek het tussen Buffelsbaai en Brenton-on-Sea 'n plastieksak vol meestal plastiek rommel opgetel. Dit was geen moeite nie, maar morsjorse gaan maak dat die Blouvlag-status nie behoue gaan bly."

Hartenbos, Wes-Kaap

Hartenbos Self-catering Apartment

"Dit is 'n heerlike en veilige vakansiebestemming."

Table View, Wes-Kaap

Upmarket Cottage

"Table View is beautiful vacation destination. Always a pleasure to stay."

Yzerfontein, Wes-Kaap

On the Beach

"'n Pragtige, netjiese dorp met baie lekker restaurante soos Lula's!"

Somerset-Wes, Wes-Kaap

29 Carissa Street

"Toeriste mekka met wynplase en besienswaardighede."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Rondegat Cottages

"Clanwilliam is 'n baie lekker plek om daar of in die omgewing weg te breek vir die naweek. "

Sandbaai , Wes-Kaap

Sandbaai Woonstel

"Sandbaai het sy voordele. Naby winkels en petrolstasie. Veilige omgewing. Goeie verblyf as jy wil kom vir die Walvisfees."

Worcester, Wes-Kaap

Palm la Vie

"Warm, maar lekker."

Victoriabaai, Wes-Kaap

Silver Spray

"Heerlike outydse strand."

Greyton, Wes-Kaap

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Wonderful dining and shopping and lovely coffee shops but would like to spend more time next time doing some hiking."

Villiersdorp, Wes-Kaap

Theewaterskloof Country Estate

"Koop jou benodigdhede en gaan."

Wildernis, Wes-Kaap

Wilderness Forest Chalet

"Wildernis bly die beste. Goeie restaurante, vriendelike mense."

Paternoster, Wes-Kaap

Seeperdjie

"Geen verkeer, lekker eetplekke, lekker strande, mooiste eenvormig gekleurde huisies!"

Voëlklip, Wes-Kaap

Norfolkden Strandhuis

"Great and quiet part of Hermanus. Not walking distance from the centre of town."

Strand, Wes-Kaap

Odeon Beach Break

"Gedurende Februarie was dit heerlik. Die Strand is besig om goed te ontwikkel en dit is naby goeie eetplekke en sentrums."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Mooi skoon en veilige dorp. Voel of tyd daar stil staan."

Blad
Blad 863 - Wys 25861 tot 25890
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang