Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Herold's Bay, Western Cape

Oupa se Pitte Top Unit

"Heroldsbaai bied 'n rustige en redelik veilige omgewing vir vakansiegangers wat wil wegbreek van die gejaag."

Parow, Western Cape

Smithland Guest Apartments

"Sentraal geleë tussen gewilde inkopiesentrums. Naby Artscape waar ons wou wees."

Dana Bay, Western Cape

Garden Route Self-catering

"Danabaai is baie mooi. Die toegangsroete net bietjie onverwags."

Brenton-on-Sea, Western Cape

Blue Dolphin Guest Suite

"Pragtige bestemming! Ons was in Januarie hier so dit was baie stil en rustig. Sal definitief weer die kusdorpie besoek!"

Swellendam, Western Cape

De Kloof Heritage State Boutique Hotel and Wellness

"Is ommetje waard. Historisch Drosty museum. Bontebok natuurpark klein en saai."

Stellenbosch, Western Cape

Slaley Country House

"Dit is aanbeveelbaar om so veel moontlik te stap aangesien parkeerplek skaars is."

Tokai, Western Cape

Tranquil Tokai

"Gerieflik naby VSA-konsulaat."

Nature's Valley, Western Cape

Kamma-Otter

"Ideal for nature lovers."

Witsand, Western Cape

Barnacles

"Indien jy wil rus, rotshengel en seehengel per boot, is dit die plek vir jou. Daar is 'n restaurant op die see naby Barnacles en by Die Breederiver Lodge soos jy by Witsand inkom."

Parow, Western Cape

Upstairs Selfsorg Akkomodasie

"Dit is pragtige woonbuurt met 'n mooi speelpark waarheen ons die kleinkinders kon neem. Hulle het dit baie geniet. Dis so veilig dat jy heerlik om die blok kan gaan stap. Boomryk en stil. Die vliegtuie wat oorvlieg was vir ons baie mooi. Die snelweg se verkeer het ons nie gepla nie. Ons het dit baie geniet."

Lamberts Bay, Western Cape

Albatross No. 6

"Baie lekker plek om te besoek, maar jy moet jou blyplek noukeurig kies."

Hartenbos, Western Cape

Dibiki Holiday Resort

"I will definitely visit Hartenbos again. it is a beautiful part of the Western Cape and I would like to see more of it on my next visit."

Dana Bay, Western Cape

Die Kabin

"Baie rustig. Ideaal vir iemand wat net vir 'n naweek van die stad wil wegbreek."

Paternoster, Western Cape

Dankbaar

"Beautiful village, Mossel Bank is the best side to stay, restaurants are superb!"

Struisbaai, Western Cape

At Patat Cottage

"A very quite village but not a "holiday" village. "

Calypso Beach, Western Cape

Seasons of Serenity

"Calypso Beach has been my choice of a holiday destination in the Langebaan area."

Bloubergstrand, Western Cape

Blouberg Heights 507

"Puik, skoon, veilig en rustig."

Port Owen, Western Cape

Joan's Place

"Voorwaarlik een van die mooiste plekke in ons land. So bly vir die geleentheid om dit te besoek. Sal beslis weer teruggaan."

Yzerfontein, Western Cape

16 Mile View Beach House

"Vriendelike dorp! Heerlik vir naweekbesoeke."

Gordon's Bay, Western Cape

The Boardwalk Accommodation

"Daar moet meer aktiwiteite, behalwe swem, beskikbaar gestel word vir die jongspan van 8 tot 10 jaar."

Strand, Western Cape

Die Strand Woonstel

"Baie mooi en rustig en tog binne redelike ryafstand vanaf Kaapstad met sy besienswaardighede."

Yzerfontein, Western Cape

21 on Bakoond

"Very quiet and peaceful place."

Dana Bay, Western Cape

Pendula Place

"So effense afstand vanaf hoofstrande soos Diazstrand en Hartenbos, maar heerlik rustig na die gewoel van baie mense."

George, Western Cape

The Farmhouse

"George is 'n mooi dorp in 'n pragtige omgewing. Verskeie strande, nie vêr om te besoek nie."

Prince Albert, Western Cape

Wolvekraal Guest Farm

"Die oorspronklike plaas het aan van my direkte voorgeslagte behoort. My oupa het sy kinderjare op Prince Albert deurgebring."

Witsand, Western Cape

Seehuisie

"Lieflike sandduine en oop strand. Heerlike plek vir die gesin om te ontspan."

Wilderness, Western Cape

ANEW Resort Wilderness

"Pragtige kusdorpie met die mooiste strand en vriendelike mense."

Saldanha, Western Cape

12 on Beach

"Dis 'n lekker plek."

Page
Page 983 - Showing 29461 to 29490
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers