Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Damhuis"Stil en rustige dorpie in die hart van die Wynlande. Besienswaardighede en besoekplekke te veel vir net 5 dae."
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Bibi's Joy Self-catering House"Ons hou van hierdie ongeslypte eenvoudige juweel. Moenie vir te veel mense vertel van Suurbraak nie!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Dis so mooi op Paternoster. Blikkies Pizzaria was wonderlik en ek kon my hond soontoe vat, was absoluut 'n perfekte naweek! Sal beslis weer hierheen kom!"
Van Riebeeck Park, Ontsnap Uit Kaapstad
De Bergen"Ons hou van die area, bietjie uit die dorp se gewoel en ook mooi uitsig op die berge."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Marelda's Accommodation"Central to travel on the Western Cape West Coast, e.g. West Coast National Park, Vredenburg, Paternoster and the Peninsula."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Haven BnB & Self-Catering"Die bestemming het klein juweeltjies wat mens nog seker moet ontdek. Die strand met baie voëllewe was fantasties en die klompie klein winkeltjies 'n aanbeveling - kan daar lekker rondsnuffel vir oulike geskenkies."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sandcastle Bed and Breakfast"Pragtige skoon plek met mooi uitsig en vriendelike mense."
"Onrus is beautiful. Having the coastal boardwalk is wonderful. The mountains are superb. Having the OK MiniMark is great because you don't have to go into Hermanus unless you absolutely have to."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
The Old Village"Pragtige Spar op die dorp met vriendelike personeel en 'n wye verskeidenheid produkte, vars vleis en vars groente. Skoon dorp. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Shack"Een van die mooiste dorpies op die Weskus. 'n Reis soontoe stel nooit teleur."
"Paarl is 'n pragtige plek en soveel wat gesien en gedoen kan word om enige persoon se nuuskierigheid te prikkel."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Pakhuispas is 'n moet sien, ook die rooibosteewinkel is die moeite werd."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Heron's Haven"Pragtige opset wat jou dadelik rustig maak en die voëls is 'n groot bonus."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"Ons was verras oor die groei en ontwikkeling wat plaasgevind het in Hermanus."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondegat Cottages"Ons het al by baie plekke in Clanwilliam oorgebly, ons hou van die dorpie en sy mooi omgewing."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Joan's Place"Ons het van die naby geleë restaurante gebruik gemaak. Dit is 'n pragtige en veilige area."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Central Budget accommodation"Pragtige dorpie met mooi omgewing see se kant toe."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bamboesbaai Beach House"Het nie altyd heeltemal veilig gevoel nie."
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
The Rose"Verkeer is iets om te ervaar, spitstyd begin teen omtrent 15:00. Mense is baie beleef en versigtig."