Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Arniston, Escape From Cape Town
16 on Main"Perfect sea side town and a great holiday destination. Not even far to drive from Cape Town."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Sol y Sombra"Dit is so maai daar. Ons het 'n dassie en pikkewyne in die tuine van die inwoners gesien. Wonderlike plantegroei, mens kan myle ver stap en ook reuseduine klim. Ek sal enige tyd permanent daar wil gaan bly."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Languedoc Verblyf"Ek hou net nie van die glas en gemors tussen die rotse, asook die graffiti op die rotse nie. Vandat ek klein was tot nou, 35 jaar later, is dit jammer om te sien hoe die Weskus agteruitgaan. Maar dis nogsteeds ’n kwaai plek."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Albatross No. 6"Baie baie vissermanne! Mooi voëls by die Bird Island."
Velddrif, Escape From Cape Town
47onWaterkant"Velddrif en die Weskus in sy geheel ideaal vir ontspan, visvang en oulike restaurante, koffiewinkels en geskenkwinkels. Ons is gereelde besoekers."
Velddrif, Escape From Cape Town
47onWaterkant"Take a walk on the dirt road and be pleasantly surprised at the coffee shop and eatery."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Honeyrock Cottages"Pragtige dorp en ons daar oorgeslaap om die volgende dag in ons eie woning in te trek in Bettysbaai. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Olive Tree Country House"Pragtige plek met baie om te sien en te doen!"
"Hermon is 'n klein dorpie, maar Riebeek-Kasteel is om die draai, pragtige dorpie en het alles wat jy benodig."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Vergeet al die restaurante is gesluit op Maandae behalwe Lovern in Voortrekkerweg. Hulle kos was uitstekend."
Gansbaai, Escape From Cape Town
On the Rocks B&B"Restaurante wat lekker etes gee en regtig waarde vir jou geld is veral die wat naby die hawe geleë is."
"Daar is baie oulike winkels en eetplekke en sou graag meer wou rondloop en inloer."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seekat 2"Puik ondervinding gehad van Paternoster. Wil graag weer gaan."
Still Bay, Escape From Cape Town
Blombos 20 Self-catering unit"Was so verras deur Stilbaai, asook die besighede wat ons besoek het. Baie netjies en kry 'n vakansiegevoel sonder die vertrapping van mense!"
Greyton, Escape From Cape Town
Francolin Cottage"Great MTB, walks, restaurants (although not supported this time - COVID), quaint shops. Just do something about that music that everyone is forced to listen to, but would prefer not to. This alone could deter me from coming back - or staying right at the other end of town."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Toren Guest Farm"Wanneer mens hunker na stilte. Heerlike staproetes. Verbysterende hoeveelheid sterre. Rus vir die siel."
Elands Bay, Escape From Cape Town
House McIntosh"Jammer dat die toegang deur die rivier nie meer bestaan nie. Dit deel die dorp in 2."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Centre-Ville Guest House"Baie skoon dorp, kan lekker eet, net reg kies waar. Ook baie goed geleë om die mooi in die omgewing te besigtig."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
43 Lutie Katz"Wil dit nie "eintlik" adverteer nie, want so bang die juweel langs die Weskus word ook oorvloei met toeloop van gaste. "
Bonnievale, Escape From Cape Town
Lavender Cottage"Baie mooi dorpie met 'n interessante geskiedenis. Die museum en kerkie is 'n moet!"