Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Riebeek West , Escape From Cape Town
Ruby Rose Guest House"A quaint little town not far from Riebeek Kasteel which has lots of lovely little shops and restaurants to explore."
Fisherhaven, Escape From Cape Town
Lighthouse"Please try to keep it so peaceful. It's a beautiful and unspoilt place."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
De Volkshuijs"Lekker geleë naby Waenhuiskrans, goeie winkels, naby L’Agulhas/Elim wynroete en Napier met sy heerlike restaurante! "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Zeehuijs"Lekker plek! Nie te besig nie, nie te stil nie. As jy beplan om te swem, huur 'n huis met 'n swembad of koop 'n wetsuit, die water is koud! "
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Aire del Mar Guesthouse"Die bes bewaarde geheim van vakansieplekke in SA, sal oor en oor teruggaan hierheen."
Wellington, Escape From Cape Town
A Perfect"It's beyond hot in summer, bring extra sunblock, like SPF1000 or something. "
Robertson, Escape From Cape Town
On the 18th"Dis 'n baie rustige stil plek as mens will wegbreek van die stad af."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Melkbosch Guesthouse"The town itself is very nice and quiet. Most amenities were available."
Golden Mile, Escape From Cape Town
27 On Ray"Dalk bietjie ver van eetplekke, maar stiller en rustiger gaan niemand kry nie."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Ons Strandhuisie N5"Almal groet en is baie vriendelik. Kinders baljaar al te heerlik in die strate. Ek sal nogal dink dat hulle nader aan die "M, N of O" strate (in Pearly Beach Oord) ook 'n paadjie na die see toe moet maak, want dit is nogal ver vir die ou mensies om see toe te stap."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"There is a need for a public swimming pool or a heated one in the vicinity of the beaches for kids to swim because the sea water is most of the time cold in this area. Britannia Bay is an excellent holiday destination. "
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Eldorado Self-Catering Country House"Loved the intimate setting of the shops and tasting venues."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Theewaterskloof Country Estate"Villiersdorp being my hometown is always a win. And being there with friends from this side of Cape Town was great showing off Villiersdorp."
McGregor, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Quiet place with a great dam for long distance open water swimming. Friendly folk. Seems very safe. Very hot - 10 degrees hotter than the coast when we visited in December."
Langebaan, Escape From Cape Town
Tropico House Guest Rooms"Langebaan is 'n baie lekker plek en sal enige persoon aanbeveel om dit te besoek. Mense is ook baie vriendelik."
Stanford, Escape From Cape Town
Hermanuspietersfontein Cottages"Stanford is 'n pragtige en interessante dorp, die mense vriendelik en dis sommer net 'n lekker plek om op te gaan vakansie hou. Dis sentraal en 'n goeie basis waarvandaan mens die res van die omgewing kan verken."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Riebeek Valley Hotel"Dit is 'n stil plekkie, maar natuurskoon is pragtig. Ek sal graag gedurende die week daarheen wil gaan en 'n paar dae daar vertoef om die area beter te verken. "