Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.

Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad

Arniston Spa Hotel

"As die wind waai dan waai hy, jy waai weg. Neem genoeg vermaak as jy nie kan uit. Beveel Wanda's retaurant aan. Gehalte vars kos en lekker atmosfeer. Neem net n bottel wyn saam."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Ohana Self Catering

"Die rustigehid is goed vir jou siel."

Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad

Stanford Hotel

"Rustige plek met 'n wonderlike atmosfeer. Jy wil sommer bly."

Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad

Tuinhuis

"Nie regtig tyd gehad om Klapmuts te verken nie, maar was darem by butterfly world gewees wat regtig baie mooi was."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

The Farmhouse Hotel

"Langebaan is definitief 'n plek waar mens kan ontspan en deel word van jou omgewing."

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Aan de Oever Guest House

"Sal Vagabond retaurant aanbeveel. Jy kry waarde vir geld en goeie diens."

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Struisbaai Beach House

"Pragtige rustige kusdorpie met alles wat mens nodig sou hê vir 'n wegbreekkansie."

Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad

Feel @ Home

"Groen, netjiese omgewing. Voel weg uit die stadsgedruis. Beslis ideaal om te ontspan. "

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

360on62 Mountain View Farm Cottages

"Een van die mooiste dorpe in die Wes-Kaap."

Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Alika's

"Ons is baie lief vir Jongensfontein. Dis al jare lank een van ons familie se gunstelling vakansiebestemmings."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Jongnooientjiesfontein

"As jy wil afskakel en ontsnap van al die gewoel, is dit die plek om na toe te vlug."

Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad

Church Hills Boutique Guest House

"Beautiful part of the world and quaint villages with excellent cuisine and lots to do for nature lovers."

Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad

Suurbraak Schuur

"Suurbraak het baie potensiaal."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Pragtige dorpie. Diens by die eetplekke is nie altyd van die vinnigste nie so vat dit rustig en kuier lekker."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Die Kraaltjie

"Mal oor die plek, besoek Robertson gereeld!"

Golden Mile, Ontsnap Uit Kaapstad

Strandlopertjie Accommodation

"One of my favourite weekend getaway spots."

Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad

Leegle

"Ek kom definitief weer. Te klein vir te veel toeriste - dit moet so ongeskonde bly."

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

De Wingerd Wijnland Lodge

"Small town and very clean. Atmosphere is very good for a holiday."

Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad

Arniston Spa Hotel

"Pragtige plekkie by die see."

Blad
Blad 510 - Wys 15271 tot 15300

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang