Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.
"Ideale ligging vir albei UNISA-kampusse, maar nie regtig 'n toerisme-attraksie nie."
"Soos oral in ons arme land is die teerpaaie flenters. Die Mall is pragtig en die rivier bly besonders."
"Naby Roodeplaatdam en vakansiegeriewe. Binne maklike bereik van snelweë en winkelsentrums. Warmer winters as elders in die stad en omliggende stede."
"Ons was wel 'n Saterdag en Sondag in Dinokeng, maar dink daar is meer lewe op 'n Sondag. Saterdae is dit baie stil maar dit is ook wat 'n mens nodig het om weg te breek van die stadslewe. Dié myndorpie sal altyd 'n baie interessante plek wees om te besoek. "
"Diere vreeslik gesond, maar groot areas is leeg. Van die grootste bokke per spesie gesien. "
"Wens daar was meer Groot 5 in die area - kanse skraal om hul te sien. Maar dit bly pragtige bos."
"Heerlik gewees om die winkels tot later tye oop te kry. Dit het ons vreeslik gehelp met ons aankope."
"Nice that it is easily accessible from Johannesburg. Nice countryside for drives. Not an abundance of game."
"Very clean, safe and quiet neighbourhood. We walked (5 minutes) from La Perigrina to the Zuid Afrikaans for hospital visits."