Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Gariepdam, Karoo

Gariep N1 Chalets

"Dit het alle rede om sterker bemark te word!"

Hopetown, Karoo

Hopetown Guesthouse

"Hopetown is halfpad kaap toe. As dit nie daarvoor was nie was Hopetown hopeless!"

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Pragtige omgewing om te verken en 'n besoek aan die dam is 'n moet!"

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Such a pity that the area is not really well maintained - parts look shabby."

Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Goeie halfweg huis tussen Kaap en Gauteng."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Baie toeristevriendelik."

Graaff-Reinet, Karoo

The Whyte House

"Pragtige plekkie vir oornag."

Colesberg, Karoo

Sunset Chalets

"Lekker geëet by Innikraal!"

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Locals is baie vriendelik en behulpsaam, 'n mens voel sommer tuis! 'n Salige tyd-maak-nie-saak atmosfeer. Sal beslis weer gaan."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"As kind het ons een keer per jaar hierdeur gery. My kind was gaande oor die stil strate en my stadsvriende verstom. Die ou kerke, geboue en rustige lewe is die moeite werd om te bewonder en die skaapnek-pizza by JC's Pub die beste."

Steynsburg, Karoo

Croydon Cottage

"A good location for stopovers in many directions."

Prins Albert, Karoo

The Cottage

"Hemel op aarde. Kan nie genoeg kry van die dorpie nie."

Gariepdam, Karoo

Gompou Straat 7

"Pragtige omgewing vir 'n rustige oornag."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Die dorpie is ryk aan geskiedenis."

Prins Albert, Karoo

Yellow House

"Dorp baie netjies en skoon."

Hadison Park, Karoo

The Cottage - Hadison Park

"Veilige en rustige area naby alle geriewe."

Willowmore, Karoo

Uitspan Baviaanskloof

"Die beste bobotie van my lewe by Sophie's Choice. Fantastiese produkte teen goeie pryse by Natural Fibres."

Colesberg, Karoo

Sunset Chalets

"Lekker restaurante! Veral Innikraal!"

Graaff-Reinet, Karoo

@ Karoo Guesthouse

"Dorp redelik netjies en op oog af goed onderhou."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Dorpie waar jy jouself baie besig kan hou met al die besienswaardighede, natuurreservaat en eetplekkies."

Britstown, Karoo

Vyfster The Old Jail

"There is a nice hotel where we went for supper."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Baie rustige dorpie, maar onthou daar is geen winkels, banke ens nie. Ideaal vir rustige oornagverblyf weg van die gewoel van 'n groter dorp."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Rustige plek en goed geleë tussen Kaapstad en Pretoria."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Gerieflik halfpad met lekker restaurante."

Philippolis, Karoo

Anker Guesthouse

"Van die plekke wat in ons in die dorp wou besoek, is oor die middag gesluit. Die besoek aan Tiger Canyon is die geld werd! Baie professioneel en goed georganiseer. Hoogs aan te beveel!"

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Pragtige dorpie! Het ons aangenaam verras! "

Blad
Blad 242 - Wys 7231 tot 7260
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang