Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6670 resensies.
"'n Tipiese plattelandse gemeenskap. Naby genoeg aan die bedrywighede van die Midlands Meander."
"'n Wonderlike kulturele ervaring om meer te leer van die Zulu-kultuur. Fort Nonqwai was 'n hoogtepunt met 'n pragtige kunsmuseum asook die Dlinza-woud se Aerial Boardwalk."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Little Eden St Lucia"There are lots of things to do in St Lucia. A great learning experience as well."
"Baie rustige area met alles en nog meer wat jy nodig het. Sentraal geleë vir alle besienswaardighede."
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
Sands Beach Breaks Ballito"Baie rotsagtig. Nie goeie swemstrand nie."
"Love die Pig and Plough eet- en koffiewinkel op Winterton. Kos was heerlik vars, ek dink mens kan definitief meer plaaslike eetplekkies ondersteun, in plaas van groot francises, dit sal hul deure oophou en werksgeleenhede skep. "
"Sodwanabaai is beeldskoon, en stil in die maand van Mei, dit was net ons en die see. Nie so besig soos al die ander strande nie, en dit was netjies, die plantegroei het ons asems weggeslaan. Sal enige tyd weer gaan."
"Nothing to do in the immediate vicinity for smaller children. Have to travel to do things with them."
"Ken nie Winterton se toeristebesienswaardighede nie maar dis sentraal geleë indien jy vandaar die omgewing wil besigtig en beleef waar baie is om te sien en te doen."
"This is the first time I have been to Toti since the early 90's. It's a great location to operate as a base to travel both South and North to Durban and beyond. "
"Groot verskeidenheid restaurante, was buite-seisoen wat dit lekker gemaak het dat dit nie 'n sirkus was nie. Sal verseker weer in Ballito gaan vakansie hou."