Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6513 resensies.
"With the unfortunate event of excessive rains and floods, I would hold off on visiting Durban."
"Amanzintoti is goed geleë, om na Suidkus of Noordkus te ry. Pragtige strand en dorp is netjies. Gemeenskap kyk en sien om na mekaar. Galleria Mall goed geleë en kry alles wat jy benodig daar."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Otters Den Self-catering Cottages"Nottingham Road is 'n fantastiese plek vir enige iemand wat hou van mooi uitsigte en lekker kos."
Natalse Middellande, KwaZulu-Natal
Copperleigh Trout Lodge"Highly recommend Natal Midlands, we will certainly be back!"
"Natspat val onder die Manaba-area in Uvongo, en Manaba en Uvongo het twee verskillende hoofstrande. Die Uvongo strand was met ons besoek steeds nie toeganklik nie, as gevolg van die vloede in April, maar die gemeenskap was besig om skoon te maak. Ons het dus na Manabastrand gegaan (wat loopafstand van Natspat is) en die atmosfeer was heerlik!"
"It is the perfect beach place for us - just a pity about the damage and sewage in the roads, as we love to walk everywhere. Looking forward to going back once all is fixed - those poor poor people."
"The area is one we have visited before as travellers from the UK. There is plenty to do and see in the area and on this visit we were lucky enough to obtain tickets for the Drakensberg Boys Choir. Absolutely fabulous, a treat. Several quirky places to eat etc."
"Umdloti is a lovely little seaside village. Perfect for retirement or holidays"
"Soos oral in die platteland is die paaie en strate in 'n haaglike toestand. Die Superspar is super. Eetplekke 100%."
"Net ingedagte hou ons was net na die oorstromings van April 2022 daar, as gevolg die paaie en ander infrastruktuur was onderhewig aan herstelwerk. Maar daar is tog so baie om te doen en te sien en Margate bly maar 'n aangename bestemmingspunt."
"Die plekkie is lekker ruim. Baie netjies en het alles in wat jy sal benodig. Mooi uitsig oor die see en naby alles geleë. Eienaar verskriklik behulpsaam en vriendelik. 'n Naweek wat ons geboek het vir werk in Uvongo, het LekkerSlaap vir ons as 'n wegbreeknaweek ook gesorg. Dankie."
"Southbroom het baie en meer gebied as toeristebestemming en ons kon ons heerlik vermaak."
"Baie skoon en oulike dorp. Was verras oor die netjiese dorp aan die Suidkus."
"Dis net jammer dat daar soveel potholes is. Die algemene gevoel onder Gautengers is dat Margate ongelukkig as die "Hillbrow" van die Suidkus gesien word."