Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.

Panoramaroete, Mpumalanga

Mankele

"Mooi daar en genoeg vir almal om te doen daar."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Zebrina Guesthouse

"Het al vele kere in Nelspruit oorgeslaap, by verskillende akkommodasie."

Waterval Boven, Mpumalanga

Acra-Retreat Mountain View Lodge

"Baie goeie plek vir mense wat hou van die natuur."

Hazyview, Mpumalanga

Tranquil Nest

"Slaggate. As jy reguit ry gaan die polisie jou aftrek vir bestuur onder die invloed."

Dullstroom, Mpumalanga

Cinzaco

"Dullstroom is 'n baie lekker plek vir 'n naweek-wegbreek. Dit kan nogal besig raak, daar is goeie restaurante, lees maar eers die resensies. Ek sal Vine Wine Bar & Eatery aanbeveel."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Graskop and its surrounding are beautiful and a definite must-see."

Witbank, Mpumalanga

Cairos Guest House

"Ek gaan kuier by kinders anders kom ons nie sommer daar."

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Dullstroom was eerste op ons lys van besoek en staan paal bo water in vergelyking met sommige van die ander klein dorpies besoek. Dit leen homself baie meer tot toerisme en blyk gesond te wees in ekonomiese welvaart."

Malelane, Mpumalanga

Selati 103 Guest Cottages

"We love the area, people are friendly. You have all ameneties at your disposal."

Dullstroom, Mpumalanga

Peace Corner

"Ons geniet altyd 'n besoek aan Dullstroom en het nou al in vyf verskillende plekke gebly."

Dullstroom, Mpumalanga

Bluebell

"Die Birds of Prey en Waffle House is 'n moet! Dit is maar 'n koue bestemming so pak die warm goed!"

Panoramaroete, Mpumalanga

5th Seasons Guesthouse

"Besides the wet weather, we had a wonderful time in the Kruger National Park."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Graskop is unfortunately no longer the scenic clean village it used to be."

Standerton, Mpumalanga

The Log Cabin Apartment Hotel

"Net paaie bietjie ontoeganklik by tye."

Marlothpark, Mpumalanga

4230 Impala

"'n Plek om op jou reis lys te hê."

Marlothpark, Mpumalanga

Die Hartbeeshuisie

"Die park self is groot en skoon, en het nie 'n tekort aan diere om te sien nie. Baie van die paaie is nie vir elke motor nie, maar met 'n bakkie of 4x4 sal daar nie probleme wees nie. Marloth is ook naby aan Die Krugerwildtuin wat 'n pluspunt is."

Lydenburg, Mpumalanga

Adelpragt Guest House

"Lyden is mooi en die omliggende omgewing nog mooier. Dit was bietjie ver vir my om te ry, maar dit was die moeite werd. Ek sal graag wil gaan indien ek meer tyd het. Die dorpsmense is warm en vriendelik. Daar is baie mooi eetplekkies en dit pad is goed ten spyte van die slaggate. Ek het 'n paar plekke stil gehou en foto's geneem."

Witrivier, Mpumalanga

Hotel 247

"The environment is safe."

Hazyview, Mpumalanga

Inyamatane Luxury Lodge

"Besides Eastern and Western Cape this is by far the best holiday destination for overseas and local travellers. Advertise more."

Marlothpark, Mpumalanga

Flight of the Eagle @ Kruger

"Die diere wat orals rondloop is onvergeetlike ervaring."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge

"Roads are in very poor condition - potholes are bad and roads are quite dark at night."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Dreams Lodge

"Ons geniet Marlothpark. Hulle kan regtig aandag gee aan die pad wat teen die Wildtuin se draad afloop. Vir gewone karre is dit al onbegaanbaar."

Marlothpark, Mpumalanga

3487 Steenbok

"Ons bly altyd in Marlothpark wanneer ons die Wildtuin besoek. Lief die plek."

Witrivier, Mpumalanga

Heuglins

"Sentraal geleë."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"It's a good place to visit."

Panoramaroete, Mpumalanga

Eloff Guesthouse and Gallery

"Wonderlike vakansiebestemming. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou."

Blad
Blad 53 - Wys 1561 tot 1590
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang