Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Potchefstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Potchefstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 931 resensies.

Potchefstroom

Silver Spoon Selfsorg

"Voel lus om Potchefstroom ons permanente tuiste te maak."

Grimbeek Park, Potchefstroom

Ainsley Private Accommodation

"'n Rustige area, net 'n klipgooi weg van die besige middedorp. Naby genoeg om gou iets te gaan koop, maar ver genoeg om geen stadsgeluid te hoor nie."

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"Enjoyed Aardklop very much."

Potchefstroom

Bietjie Bosveld Lodge

"As jy vir 'n paar dae net na die soetste taal wil luister, van die vriendelike pompjoggies tot die pakkers by die winkelbetaalpunte, gaan kuier so bietjie op Potchefstroom."

Potchefstroom

Route 96 Brewery Akkommodasie

"Nege jaar daarnatoe gereis. Albei my kinders het nou afgestudeer. Ek gaan Potch mis."

Potchefstroom

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

"My vrou is 'n uitstaller by Aardklop en as dit as 'n maatstaf gebruik moet word weet ek nie wat jy as toeris daar gaan doen nie."

Potchefstroom

Klipfontein Game Reserve

"Baie aangename dorp en besonder netjies."

Potchefstroom

Leafy Cottage

"Kan beslis aanbeveel."

Potchefstroom

Lyon Paradise

"Ons was daar tydens die Aardklopfees. 'n Lekker atmosfeer het oor die dorp gehang. Almal was vriendelik en behulpsaam. 'n Regte studentedorp."

Potchefstroom

Schoemanshof

"Potchefstroom self sal ek nou nie aanbeveel vir 'n toeristebestemming nie, maar as jy net so entjie in Parys se rigting ry, is daar ongelooflike plekkies in die natuur naby die Vredefortkoepel en die Vaalrivier."

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Die Kuiergas

"Het net gewerk by Danel, wel lekker geëet by Karoo."

Die Bult, Potchefstroom

114 Cachethof

"Baie lekker eetplekkies as jy kans sien vir studente!"

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

A Touch of Grace

"'n Inligtingsblad oor Potchefstroom sou handig wees, maar gelukkig het die internet gehelp."

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

A Country Garden Guest House

"Potchefstroom kom baie verwaarloos en vuil voor as jy deur die strate rond ry."

Potchefstroom

Herberg vir Afrika

"Potchefstroom is the best town ever."

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Twin Palms Guesthouse

"Maklik om te vind en na punte van belangstelling te beweeg."

Potchefstroom

Graceland Guesthouse

"'n Bekoorlike dorp met verrassend baie eetplekke en vermaak."

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Hill Manor

"Dis lekker geleë. Naby klomp plekkies wat besoek kan word. Al is dit in 'n besige straat, hoor mens nie die verkeer nie."

Potchefstroom

25 On Pretorius

"Lekker dorp, maar ook lekker koud!"

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Akkommodasie @ Remembrance

"Maklik om restaurante en winkles te kry."

Potchefstroom

Graceland Guesthouse

"Bitter koud in die winter!"

Potchefstroom

Harmony Cottage

"Was ons eerste besoek aan Potchefstroom, mense ongelooflik vriendelik en behulpsaam, skoonste dorp ooit, en almal praat Afrikaans, was so bly om dit te beleef."

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Cross Roads Inn

"Vriendelike en behulpsame mense."

Die Bult, Potchefstroom

Huys ten Bosch Guest House

"Naby aan die NWU-kampus. Glo wel die area kan gevaarlik raak na donker."

Grimbeek Park, Potchefstroom

Yenfie B&B

"Baie stil buurt. Geen lawaai en daar is voëls in vroegoggend waargeneem. Sowaar 'n spog buurt."

Van der Hoff Park, Potchefstroom

B's Place

"Van der Hoff Park is 'n rustige, veilig omgewing."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem