Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2056 resensies.

Manaba Beach, Suidkus

Beau Vista No 1

"Lovely holiday destination."

Uvongo, Suidkus

Topanga 35

"Uvongo is lekker sentraal geleë tussen die ander kusdorpe, veral wanneer jy verskillende strande wil besoek of omliggende besienswaardighede. Ongelukkig is Uvongo se swemstrand toegemaak weens riool besmette lagoon water. Daarom sal ek Ramsgate se blouvlagstrand eerder aanbeveel vir swem."

Margate Beach, Suidkus

Arabella No. 4

"Go anytime if I want to relax. Great place to be."

Doonside, Suidkus

5 Key Largo

"Mooi strande naby baie aktiwiteite in die omgewing."

Leisure Bay, Suidkus

Peter Pan Place

"Briljante strande en baie om te doen!"

Uvongo, Suidkus

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Uvongo is 'n baie mooi en rustige plekkie. "

Uvongo, Suidkus

Jakaranda 17

"'n Gunsteling vakansiedorp aan die Natalse Suidkus."

Manaba Beach, Suidkus

Libra Holiday Flat 4

"Ons gunsteling vakansiedorp aan die Natalse Suidkus. Ongelukkig is die paaie net vol slaggate."

Shelly Beach, Suidkus

Trevi 3

"Beeldskone skoon strand, nie oor bevolk met vakansie gangers nie. Een van KZN se mooiste strande!"

Manaba Beach, Suidkus

Beau Vista No 1

"Skoon en netjies Sal beslis weer gaan."

Leisure Bay, Suidkus

Peter Pan Place

"A lovely laid back town."

Pennington, Suidkus

Pennington4u

"Pennington self is nie n goeie vakansiebestemming nie maar die omliggende gebiede soos Rocky Bay en Scottburgh maak dit nog steeds Pennington4u die moeite werd as akkommodasie te gebruik. Omrede van daar af kan jy rondry."

Manaba Beach, Suidkus

11 Sha Bay Villas

"Pragtige area, soos enige munisipaliteit het die paaie aandag nodig. Baie sentraal geleë na aan alle winkels. "

Umtentweni, Suidkus

23 Ambleside Retreat

"Umtentweni had everything I needed, shops, restaurants, even a gym, though that was in Port Shepstone. I had all my needs catered for, which was great."

Uvongo, Suidkus

Laguna La Crete 11

"Goeie waarde vir geld en rustig buite seisoen. Uvongo was mooi skoon, maar jammerte met die baie probleme met besoedeling water wat toerisme dood sal draf as nie aandag gegee word nie. "

Uvongo, Suidkus

Laguna La Crete 11

"A pity that Uvongo now has a dowdy appearance principally due to lack of maintenance of municipal services - roads, pavement, buildings etc."

Sea Park, Suidkus

Pelmiet Cottage

"Baie oulike omgewing en naby als."

St Michael's-on-Sea, Suidkus

Ipanema 2

"Knap toilette op en dalk ekstra eetplek soos 'n Wimpy of koffiedrinkplek. Daar is groot area om te ontwikkel. "

Ramsgate Beach, Suidkus

Ramsgate Palms 80

"Most scenic, clean and convenient pathway onto the main Ramsgate beach."

Warner Beach, Suidkus

Aloes No.21

"Skoon, netjies en die strand waar jy die dag wil spandeer."

Manaba Beach, Suidkus

Angelfish Holiday Home

"Pak geduld vir verkeer - veral in Bikers Week!"

Uvongo, Suidkus

Saints View Resorts Unit 2

"Fantastic beach, nice and quiet, kids loves this place."

Hibberdene, Suidkus

Khaya La Manzi Guest Lodge

"Die strand se strome is bietjie sterk, maar die poele voor het dit lekker gemaak vir die klein kinders om in die water te speel."

Margate Beach, Suidkus

Rondevoux 18

"Bike Fest was baie besig. Gesukkel om in en uit by parkering te kom. Sekuriteit het ons gehelp met deurkodes en vloer waar om te bly. Baie lekker gebly."

Margate Beach, Suidkus

Margate Granada 104

"The fact that there were fish in the river and shrimp in the sea indicates the health of the water. There were, however, some plastics/litter/rubbish on the right at the entrance to the beach."

Shelly Beach, Suidkus

Wild Waves

"Baie lekker vakansieplek."

Pennington, Suidkus

18 on Douglas

"Heerlike stap strand."

Doonside, Suidkus

5 Key Largo

"Peaceful and quiet place to relax and unwind."

Manaba Beach, Suidkus

Queen Elizabeth 4

"Sal enige tyd wil terugkeer."

Blad
Blad 55 - Wys 1621 tot 1650
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang