Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.
"Aangesien albei ons kinders in Milnerton woonagtig is, was Edgemead vir ons goed geleë. Dis 'n rustige woonbuurt en ons is op geen stadium verontrief deur geraas nie. "
"Many restaurants are closed during the evening or on certain days of the week, which is inconvenient. We were there during the low season, so maybe things are more active during peak season. The beach is very nice and worth the walk, and the Harold Porter Nature Reserve is worth a visit (despite the recent fire devastation)."
"Ons geniet dit om teen die Weskus vakansie te hou met al die klein vissersdorpies. "
"Strand se ligging is baie lekker om rond te ry, maklik Kaap toe en maklik Hermanus se kant toe. "
"Belangrike historiese skat wat pragtig bewaar word. Fransie Pienaar Museum se mense was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. So ook Avoova se mense."
"Vishoek self het nie vreeslik baie toeristedinge om te doen nie, maar dit is lekker sentraal geleë om baie ander dinge in die Kaap te doen. Ek sal dit vir seker aanbeveel."
"Pragtige dorpie, waar jy rustigheid kan ervaar en weer kan herlaai van 'n gejaagde lewe."