Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Gauteng

4.3 / 5  
volgens 2123 resensies
Lees regte resensies van Gauteng van 2123 geverifieerde gaste.
Indien jy Gauteng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gauteng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gauteng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gauteng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gauteng Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR250
R225
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood, Gauteng

AAA Accommodation is in die hartjie van Lynwood, Pretoria geleë. Daar is 4 eenhede: die hoofkamer, buitewoonstel met 'n ingang, 'n rugsakreisigerkamer en ’n tuinkothuis. Die hoofkamer is volledig gemeubileer e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Queenswood, Gauteng

Our Place is in Pretoria, langs die N1 en die N4, naby winkelsentrums en sakegebiede geleë. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat apart bespreek kan word naamlik Thee Place, The Cosy Corner en The Room. Alhoewel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rietondale, Gauteng

Clivia Guest House bied gehalteverblyf vir sakereisigers, studente en oornaggaste in Rietondale, Pretoria. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en die hooftoegangspaaie. Die eenheid is op 'n residensiële per...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rietfontein, Gauteng

Ciara Guesthouse is in 'n goed gevestigde en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot-omgewing van Pretoria geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie vir sakereisigers, vakansiegangers of oornagre...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rietfontein, Gauteng

Dinkwe Lodge & Guest House is 'n ou, goed gevestigde instansie in 'n stil en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot van Pretoria. Dit bied modieuse akkommodasie met 4 stylvolle selfsorg-suites ...

Vanaf
R1 099
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bassonia, Gauteng

Sunset Views 2 is 'n selfsorgwoonstel langsaan Sunset Views 1 wat deur dieselfde eienaar bestuur word. Dié eenheid is soortgelyk gemeubileer as die ander een en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefar...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bronberrick, Gauteng

273 Rhino Retreat is in Zwartkop, Centurion in ’n baie bekende en veilige area geleë. Dié selfsorg-eenheid is op die eienaar se perseel, maar het ’n privaat ingang. Die eenheid het ’n kombuisie, slaaparea e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Gauteng

Die Pampoenpaleis is 'n 21 hektaar plasie, 32 km noordoos van Pretoria af. Dit is in die bekende Leeuwkloofvallei / Dinokeng-area. Pampoenpaleis bied gehalte-verblyf, ideaal vir 'n naweekwegbreek vir die hele gesin....

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Stoneybrooke Farm is op 'n 220 hektaar werkende plaas geleë met koeie, ganse, hoenders en apies. Die plaas kan as rustig, vreedsaam en stil beskryf word. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspanne we...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ninapark, Gauteng

Casta Diva is 'n luukse, privaat boetiekhotel wat teen die noordelike hange van die Magaliesberg skuil. Dié rustige, kalm omgewing bied ongelooflike uitsigte en 'n ongeëwenaarde natuurskoon. Dis 'n oase in die sta...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Gauteng het 'n lewendige en elektriese energie, en wanneer die hoëveld toegetrek word deur die donker wolkkombers en die weerligstrale soos krake deur die wolke breek, dán voel jy dié energie tot in jou binneste. 'n Mens ruik Gauteng se geur in die somerreën en in die winter verander die groen h...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za