Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Bodorp (11)
Campher's Drift (18)
Heatherlands (20)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (237)
B&Bs (19)
Lodges (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (46)
Selfsorg-eenhede (167)

Resensies van George

4.7 / 5  
volgens 341 resensies
Lees regte resensies van George van 341 geverifieerde gaste.
Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George Selfsorg-eenhede

164 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands, George

Forest and Pine bied gerieflike selfsorgverblyf in George. Dit skuil aan die voet van die Outeniquabergreeks met betowerende uitsigte oor die Indiese Oseaan. George is die perfekte ligging om die Tuinroete te ontdek...

10% af Winteraanbod!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heroldsbaai, George

Herold's Bay Resort is naby die vakansiedorpie, Heroldsbaai, 15 km van George, 6 km van George se lughawe en 'n klipgooi van die Oubaai Gholf-oord af. Dit is op Buffelsfontein Plaas geleë en bied 'n wonderskone uit...

10% af Winteraanbod!
VanafR510
R459
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Barrie, George

Forest Feel bied gerieflike verblyf in 'n ruim en privaat dubbelkamer apart van die hoofhuis in Glen Barrie, George. Die eiendom grens aan 'n inheemse woud en die botaniese tuine. Dit lê ook aan die voet van die Ou...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heather Park, George

Knus geleë aan die voet van die majestueuse Outeniekwaberge lê die rustige en salige stad, George. Hierdie Suidkaapse-juweel bied 'n wye verskeidenheid aantreklikhede en doendinge wat verseker aan al sy besoekers ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

Kirjat House is in die beeldskone Heroldsbaai geleë, net 15 km vanaf George. Dit is teen die hange versteek en bied asemrowende uitsigte oor die landskap wat jy vanaf die houtdek kan sit en bewonder. Die gerieflik...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in George

Knoetzekama is op 'n plaas geleë, 10 km buite George. Dit is net 1,9 km van die George Lughawe af. Knoetzekama bied 'n rustige wegbreek aan gaste wat die platteland en sy majestueuse berge wil besoek. Akkommodasi...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Barrie, George

Houtgerus is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 2 gaste in George en dis ideaal geleë om die Tuinroete te verken. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

Rooidraai Verblyf is 'n selfsorg-eenheid op die middelste verdieping van 'n huis in Heroldsbaai. Die eenheid het 3 slaapkamers en slaapplek vir tot 6 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en skoon linne. El...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R479
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heatherlands, George

Ons is in die pragtige groen woonburt Heatherlands in George geleë, slegs 200 m van die Provinsiale Hospitaal en omtrent 2 km van die stadskern af. 57 on Plover is 'n klein selfsorgwoonstel met alles wat jy nodig ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Campher's Drift, George

Almond Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in Campher's Drift in George. Dit is die ideale plek om te gebruik as basis vir diegene wat die Tuinroete wil verken en het 'n gerieflike ligging naby winkels en restau...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die George selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof George akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte George akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za