Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Roete 62

4.6 / 5  
volgens 3014 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 3014 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 Akkommodasie

684 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
60% af Laaste Kans!
VanafR1 550
R620
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Old Mill Lodge & Restaurant is gerieflike en bekostigbare verblyf op 'n werkende volstruisplaas. Visvang, 'n haas-en ponieparkie, speelparkie en Zipline, asook 2 swembaddens en talle ander aktiwiteite word aangebied...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Kaapse Roete 62

Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp geleë. Casa M...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Barrydale, Kaapse Roete 62

The Blue Cow Barn is op die pragtige Altonaplaas geleë en sigbaar van die pad af soos besoekers Barrydale op Roete 62 binnegaan. The Blue Cow Barn bied eksklusiewe boetiek-plaasverblyf. Verblyf is in 3 selfsorg-ee...

Voorkeurvennoot
60% af Laaste Kans!
VanafR1 600
R640
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Cango Accommodation Units is in Oudtshoorn, 'n stad wat veral bekend is as die volstruishoofstad van die wêreld. Die Kangogrotte is slegs 10 minute se ry van die verblyf af en is ideaal vir enkelreisigers, paartji...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 063
per nag, vir 2 mense
Hotel in Montagu, Kaapse Roete 62

Die Montagu Country Hotel is in Suid-Afrika se belangrikste dorp vir gedroogte vrugte, in die middel van die bekende Roete 62. Dit is die enigste Art Deco-hotel in die land en is al vanaf 1875 oop. Hierdie hotel be...

Voorkeurvennoot
15% af Winteraanbod!
VanafR900
R765
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Karoo Huis bied gehalte verblyf in die historiese dorp, Montagu, en is sentraal geleë vir gaste om die area te verken. Die eienaar woon op die perseel, maar die gaste-area is apart. Die gaste-area bestaan uit 2 r...

Voorkeurvennoot
20% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 400
R1 920
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Roete 62

Is jy op soek na privaat selfsorgverblyf in die Kaap, sowat 90 minute se ry vanaf Kaapstad? Dan is Dreamcatcher 'n wonderlike rusplek. Hiér sal jy rustig kan bly, weg van die stad se gewoel. Dreamcatcher kan slaap...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp, Kaapse Roete 62

De Wawielhuis Calitzdorp is in die pragtige en bekoorlike dorpie Calitzdorp op Roete 62 in die hartjie van die Klein-Karoo geleë. De Wawielhuis is in die vroeë 1900's gebou en hierdie Victoriaanse huis spog met Or...

Voorkeurvennoot
20% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Karoo Retreat Guesthouse is in Oudtshoorn geleë. Dit is sentraal en 'n goeie basis vir gaste wat die doendinge en die besienswaardighede in die omgewing wil verken. Dié huislike rusplek is perfek vir gaste wat gra...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Kranskloof skuil in die hartjie van die Klein-Karoo en bied selfsorgverblyf in 'n ware paradys vir natuurliefhebbers en voëlkykers. Ons lodge is 15 km vanaf Oudtshoorn langs die R328 op pad na die Kango-grotte. On...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Stay@Gracios is in Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte geleë. Die dorp is op die bekende Kaapse Roete 62 in die Wes-Kaap geleë. Dit spog met die grootste volstruispopulasie in die wêreld en dié volstruise is op...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bonnievale, Kaapse Roete 62

Beausoleil is 'n gastehuis in Bonnievale in die Breederiviervallei. Dit bied 'n idilliese wegbreek met 'n romantiese, bekoorlike atmosfeer. Die omgewing is asemrowend met golwende heuwels, welige wingerde aan die vo...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ladismith, Kaapse Roete 62

Karoo Karos is 'n bekoorlike Victoriaanse selfsorghuis in die klein dorpie, Ladismith in die Klein-Karoo. Dis ideaal vir klein tot medium gesinne, maar ook vir enkelpersone. Slegs inwonende gaste word op die perseel...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 350
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

The Kliphuis is 'n selfsorgkothuis in die Moose Valley Natuurreservaat sowat 12 km buite Vanwyksdorp. Die Klipkothuis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met 2 badkamers. Die eerste en tweede slaap...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

Vlettershof Guest House is in 'n ou gedeelte van Robertson en bied gerieflike gastehuis-verblyf wat 750 m vanaf die dorpskern met verskeie winkels en restaurante is. Gerieflike verblyf word in 'n selfsorgkothuis en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die verste...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za