Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4931 resensies.
"Just loved the art on the dirt bins. Such a clean and beautiful village. The theatre is a sight to behold. Great gin bar."
"Klein, maar besig. Vriendelike mense. Baie polisie teenwoordigheid. Interessante museum."
"Pragtige rustige dorpie met 'n eiesoortige atmosfeer en heerlike eetplekke. Regtig 'n besoek werd."
"Mal oor Prins Albert! Rustig sonder om dooierig te wees. Heerlike koffiewinkels met nog heerliker wortelkoek! Pragtige huise, lieflike rotstuine, veilig genoeg om saans na donker nog rustig te gaan stap."
"Prince Albert is a charming small town - we also visited the nearby Karoo Donkey Sanctuary as planned. Lovely quiet spot with various coffee shops, galleries and the Swartberg Hotel. Would recommend for anyone wanting a relaxing stay. "
"Calitzdorp se mense moet almal begin saamwerk. Calitzdorp kort 'n baie goeie skoonmaak en opknap! Spekbome moet oral in die dorp aangeplant word omdat die plante min water nodig het."
"Mens moet maar net mooi beplan as dit kom by aandete. Nie baie plekke oop saans nie."
"Great place with the cleanest air and safe hiking and friendly people and awesome Karoo beauty. "
"Het die poskantoor se "Sentrale sit my deur" vir die eerste keer in lewende lywe gesien!"
"Neem vooral de Swartberg Pass. Prachtige route door de bergen richting Oudtshoorn."
"Ons sal definitief teruggaan. Dis so rustig en daar is nog baie plekke wat ons wil besoek. "
"Baie mooi en stil. Lekker om net bietjie weg te kom van die besige gejaagde leefstyl."