Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.
"Quiet little Karoo town with an interesting history. Deserves at least 2 nights stay."
"Ongelukkig geen aandrestaurante het Covid oorleef nie. Sterkte."
"Ek het voorheen in 'n ander plek in Colesberg oorgeslaap, maar Chargo Merino oortref die vorige plek by verre!"
"Was aangenaam verras, die dorp het skoon voorgekom. Die kos by Die Plattelander was heerlik. Sal beslis weer besoek."
"In hierdie moeilike tye moet pryse maar gemik word op Suid Afrikaners en nie die oorsese besoekers se bekostigbaarheid."
"Make sure to spend more time here than you think, as there is lots to see, very historical place."
"Willowmore is a lovely little town which we will definitely stop in at again."
"Ideale oornag plek, behalwe as mens behoefte het aan stilte, dan is dit die ideale plek om te vertoef."
"Prins Albert het my verras met klein weggesteekte juweeltjies en die karoo landskap rondom die dorp is verrassend anders as dit wat jy sien rondom die N1 pad daar naby."
"Middelburg is maar net nog 'n plattelandse dorp, maar ek glo dit is 'n gerieflike middelpunt oornagplek vir reisigers. Die naam Middelburg kom ook van dat dit in die MIDDEL is tussen verskeie dorpe of gebiede."
"Halfpadmerk vir ons Kaap toe en sal altyd daar oornag enn verseker weer by Colesview Guest House."