Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Daar is ongelukkig nie baie nie en daar is niks vir vegans om te eet nie."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Dalk 'n besondere plek vir watersportliefhebbers wat 'n paar dae beskikbaar het. Gariepdam is natuurlik 'n ideale halfwegstasie vir mense wat van Noord na Suid beweeg, of andersom."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Ken nie daardie wêreld nie."

Aberdeen, Karoo

De Denne

"Pragtige kerk in die middel van die dorp."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Dis 'n pragtige dorpie. Baie stil en rustig. Selfs op pad terug is ons deur die dag deur die strate en alles was rustig, soos die Karoo. "

Beaufort-Wes, Karoo

Bakgat Blyplek

"Pragtige Karoo-vriendelike dorpie"

Colesberg, Karoo

The Barracks

"Het slegs oornag."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Baie oulike dorpie met baie oornag, asook eetplekke. Heerlik geëet by die Plattelander."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Pragtige ingenieursprestasie."

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Baie mooi dorp met heelwat historiese geboue."

Philippolis, Karoo

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

"Plekke is nie 24-uur per dag oop nie. Die museums is nie oop op Sondae nie."

Victoria-Wes, Karoo

The Hudson Guesthouse & Suites

"Mense was vriendelik. Ons het heerlik geëet by die Merino Restaurant."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Baie roekelose motorbestuurders!"

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Uitstekende toeristebestemming."

Krakeelriver, Karoo

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Baie vriendelike mense en pragtige omgewing!"

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Ons het die "ghost walk" baie geniet. Pragtige, skoon dorp."

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"Moenie Gay se melkery en Lazy Lizard se appeltert misloop nie!"

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus Family Chalet

"The most peaceful and breathtakingly beautiful place I've ever experienced."

Noupoort , Karoo

Breaking Dawn

"Klein dorpie, maar baie interessant."

Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Beaufort-Wes is stil en mooi."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"'n Besoek aan Vallei van Verlatenheid moet gedoen word en ook Nieu-Bethesda."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Stunning toer deur die dam gehad. 'n Moet sien."

Laingsburg, Karoo

Brinksfontein Guest House

"Die Wimpy by die vulstasie het kragpunte vir selfone wat baie nuttig is en waardeer word terwyl ietsie geëet en gedrink word."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Not much to do except to view the dam."

Britstown, Karoo

Nietgedacht Farm Stay

"Britstown is baie klein. Vir die wat 'n klein dorpie ervaring wil hê is dit goed. Ons gebruik Britstown net as 'n half merk na ons volgende bestemming. Het nie veel ervaring van die dorp self nie. "

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"Bekoorlik, dis altyd lekker om weer terug te gaan."

Graaff-Reinet, Karoo

4 Parsonage Street - De Kothuize

"Pragtige dorp, met pragtige geboue en winkels, vallei van Verlatenheid ongelooflike natuurskoon."

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Pragtige park en dorp is iets besonders."

Blad
Blad 316 - Wys 9451 tot 9480
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang