Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Die ideale, skoon, stil, Afrikaanse dorpie om 'n reis van die Kaap na Gauteng met gemak te halveer."

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"Prins Albert sien ons definitief weer!"

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Ek sal dit nie as `n vakansiebestemming aanbeveel nie, maar dit is heerlik vir `n dag of twee, met klein Restaurantjies wat laat oop is en heerlike kos bedien, geleë tussen mooi bergkoppe en baie verblyf om van te kies. Dis ideaal vir `n oornag as jy op pad is Kaap toe, of van die Kaap af "Transvaal" toe."

Prins Albert, Karoo

Travellers Rest

"Beslis 'n dorpie met sy eie bekoring en potensiaal. Oor die algemeen kan n toeris veilig voel,wat n uitsondering in SA is. Die inwoners is gasvry en vriendelik. Restaurante bied waarde vir geld. Ons sou graag langer wou vertoef."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Despite it being a fairly big town, it still had the old nostalgic and historical feel and offered many tourist activities, good food (including nice coffee shops)."

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"We never really spent time in the town - only stopped over for one night. The accommodation was very good."

Drie Susters, Karoo

Skietkuil Holiday Farm

"Wonderlike Karoo ervaring."

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Pragtige omgewing. Sien ons beslis weer."

Nieu-Bethesda, Karoo

Zonnenstrahl Guesthouse

"Dit is 'n interessante ou dorp met baie ou geboue wat redelik goed instand gehou word. Dit is baie rustig met 'n mooi omgewing. Moet nie alle geriewe van groter dorpe verwag nie maar die belangrikste is beskikbaar en daar is 'n paar goeie eetplekkies om van te kies. Die ideale plek om rustig te wees en te rus."

Victoria-Wes, Karoo

Karoo Koelte Accommodation

"Op 'n Sondagmiddag is alles toe, tot die Spar. Pragtige ou geboue in hoofstraat."

Vanderkloof, Karoo

Waterfront Boutique Hotel

"Dis pragtig daar en veral 'n heerlike bestemming vir watersportliefhebbers!"

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Baie om te sien! Die mense is warm en het 'n great storie!"

Victoria-Wes, Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Ons was ook by die museum en was verstom oor hoe skoon die dorp is. Die winkels maak wel vroeg toe en daar is net 'n algemene koerantjie, ander koerante is nie beskikbaar nie. Agv die afstande is dit te verstane."

Nieu-Bethesda, Karoo

Owlhouse Backpackers

"Die paaie in en uit Nieu-Bethesda is alles grondpad, en mens kan nie vinnig ry nie. Jy ry deur wildreservate so mens sien heelwat wild. Daar is terug nie 'n vulstasie of OTM nie, so wees voorbereid."

Laingsburg, Karoo

Herambi Guest House

"Die dorp se netheid het ons opgeval. "

Prins Albert, Karoo

Travellers Rest

"Baie mooi dorpie, het dit geniet. Lekker eetplekkies, rustig en stil."

Beaufort-Wes, Karoo

Lemoenfontein Game Lodge

"Verkwikking vir enige mens se siel."

Prins Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Ek sal beslis weer ‘n draai in Prins Albert gaan maak!"

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Heerlik geëet by Innie Kraal. Kan dit aanbeveel."

Graaff-Reinet, Karoo

Uitkomst Guest Farm

"A trip to the Valley of Desolation was special."

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"Eetplekke is uiters beperk."

Prins Albert, Karoo

Gecko Cottages

"Prins Albert is 'n belewenis! Vriendelike, skoon dorp met goeie diens op alle terreine. Die heerlikste eet- en kuierplekke. 'n Lafenis vir mens se siel."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Lekker naby aan die N1, maar jy hoor nie die verkeer in jou kamer nie."

Nieu-Bethesda, Karoo

Aandster

"'n Groot pluim in die dorpie se hoed is die feit dat 'n mens en jou eiendom veilig is."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Besige dorpie. net reg geleë as mens tussen Gauteng en die Kaap reis."

Murraysburg, Karoo

Tuishuisie

"Wonderlike mense en geskiedenis. Silwer skoon Karoodorpie wat absoluut die moeite werd is om te besigtig. Vra na 'n toer deur die NG Kerk. Dit was 'n belewenis!"

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Baie gerieflik vir oornag. Halfpad tussen Johannesburg en Mosselbaai!"

Blad
Blad 317 - Wys 9481 tot 9510
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang