Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.
"JC Restaurant is a must! Friendly owners and excellent food. The lamb chops and neck was superb!"
"Tekort aan 'n keuse van bekostigbare restaurante. Slegs die Spur was maklik bereikbaar."
"Colesberg is beslis vir enige toeris wat 'n bietjie wil wegkom uit die alledaagse gewoel en gejaagdheid."
"Prins Albert is 'n uitstekende toeristebestemming. Propvol besoekplekke, restaurant en natuurlik die Swartbergpas. Sal definitief meer gereeld gaan kuier."
"Prins Albert is 'n klein juweel. Soveel gasvryheid het ek lanklaas ervaar. Van die plaaslike dokter (Dr Kriek) tot die aptekers wat uit hul pad gegaan het vir mediese diens. Lekker winkels, heerlike restaurante en vele meer. "
"Het op 2 geleenthede ontbyt genuttig. Heerlike skoon dorpie met baie geskiedenis."
"Ongelukkig het ons in die aand aangekom en vroeg weer vertrek, sal graag die dorpie in die dag wil beleef."
"Carnavon is 'n klein dorpie maar dit het soveel karakter. Die mense is vriendelik en die atmosfeer is hartlik!"
"A beautiful clean and very interesting place in a green area of the Karoo!"
"Die restaurante is puik en die hele dorp is pragtig onderhou, ouwêrelds maar wêreldklas diens."
"Ons het 'n wonderlike dag deurgebring in die Karoo Nasionale Park. Ons sal dit hoogs aanbeveel vir diegene wat nog nie 'n tydjie gemaak het om die park te besoek nie. "
"Ongelukkig was daar nie tyd en geleentheid om die dorp te bestudeer nie, maar dit verdien groot aandag om as toeristeoord ontwikkel te word!"
"Cultural place, nice bookstore and museums. The valley of desolation is a must see, beautiful view!"