Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11381 resensies.

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Baie lekker geëet by Bordeaux restaurant in Kerkstraat. "

Colesberg, Karoo

Ebenezer Guest House

"Die Bordeaux restaurant in Colesberg se hoofstraat is hoogs aan te beveel: billike pryse, porsies is groot, diens is vriendelik en die atmosfeer is heerlik ontspanne."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Karoo

Angler & Antelope Guesthouse

"Baie besienswaardighede en die natuur rondom Somerset-Oos is besonders."

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Juweel wat ontgin moet word! "

Nieu-Bethesda, Karoo

Aandster

"Nieu-Bethesda is 'n afdraai avontuur voor Graaff-Reinet en daar kan mens herlaai. Die winkeltjies met sy oudhede, besienswaardighede en besienswaardighede was 'n lushof. Ek persoonlik dink dis waar mense hulself vind."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Ons het te laat aangekom, ongelukkig nie veel van die dorp beleef nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Alhoewel dit blyk dat daar baie slaapplekke is, het dit nie vir my gelyk of daar baie plekke is waar mens in die aand kan eet nie. Dit is 'n baie mooi, goed versorgde dorp, met pragtige huise en vriendelike personeel by al die plekke waar ek was."

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"JC's was 'n uitstekende restaurant."

Beaufort-Wes, Karoo

Little Green World

"Mense besonders vriendelik en het goeie diens orals ontvang."

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Briststown is conveniently situated 1/2 way between CPT and JHB on the Kimberley route."

Beaufort-Wes, Karoo

Donkin House

"Vriendelike mense, mooi dorpie."

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Lekker geëet by Die Plattelander."

Colesberg, Karoo

Crane Cottage

"We were only passing through Colesberg, so I cannot in fairness rate the town. But... the restaurant that we had our supper in was terrific. It was called the Plattelander!"

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Pragtige dorp met gawe mense en allerhande besienswaardighede."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"I cannot comment here as we just stayed overnight and drove through the next morning on our way to Cape Town. I am sure it is a lovely town."

Beaufort-Wes, Karoo

Cape Karoo Guesthouse

"Dis moeilik om 'n lekker eetplek in Beaufort-Wes te vind."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoopark Guest House

"Sal die dorp en omgewing aanbeveel. "

Prins Albert, Karoo

Swartberg Hotel

"Lovely town to visit - lots of little shops and friendly people."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Strate met aankoms vanaf Noupoort was baie vuil. Dit laat 'n wrang smaak in so 'n lieflike dorp en omgewing."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"I have just discovered that for people living in the Overberg like myself, the route from Colesberg via Graaf Reunwt, Willowmore, Oudtshoorn, Swellendam is so much more pleasant with empty roads, no stop go's, no trucks etc and the distance is not much longer, making Graaff-Reinet a very good half way stop."

Graaff-Reinet, Karoo

Stemar Self Catering Guest House

"Alle besienswaardighede en kaart van dorp duidelik uiteengesit."

Prins Albert, Karoo

Swartberg Hotel

"Baie mooi dorpie, met pragtige ou huise. Baie mooi omgewing."

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Oulike en interessante dorp. Ons het net gevind dat produkte, soos bv. konfyt, baie duur is om te koop. "

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Baie geskiedkundige dorpie."

Carnarvon, Karoo

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"'n Mooi dorpie in die Karoo. Hierdie is een van die juwele op hierdie roete."

Prins Albert, Karoo

Karoo-Rust

"Pragtige plek. Ek sal weer besoek aflê."

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Colesberg might not be the perfect travel destination (it is a small town and does not have a lot of activities in the actual town), but it is definitely the perfect halfway stop between Gauteng and Cape Town."

Blad
Blad 380 - Wys 11371 tot 11381
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang