Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Knysna.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Knysna B&Bs
29 uit 386 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind
Hide-Away Gastehuis nooi gaste uit na rustige en onvergeetlike verblyf in dié pragtige B&B. Die luisterryke Koloniale gastehuis is op die ho...
Brenton Blue is 'n ruim huis met verskeie kamers in Brenton-on-Sea en dis net 1 km van die hoofstrand af. Gaste kan kies tussen 4 B&B-kame...
Die Rexford Manor bied B&B-verblyf in Knysna. Die gastehuis is net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede langs die Tuinroet...
Villa Castollini is 'n Toskaanse vyfster-villa met 'n wonderskone uitsig oor Knysna se strandmeer. Hierdie villa se ligging kan nie meer ide...
Pumula Lodge, die plek van rus, is in die hartjie van die Tuinroete, tussen Knysna en die bekende Knysna Koppe geleë. Rus is presies wat die...
Knysna Pearl View is ’n bekoorlike B&B wat op die oostelike uitkykpunt van die beroemde Knysna-Koppe geleë is en bied 'n asemrowende uitsig ...
bWhale Guest House grens aan 'n woud met 'n oorvloed voëlspesies in Knysna op die Tuinroete. Die avontuurhoofstad van Suid-Afrika is ook nab...
Chez Pierre is 'n elegante gastehuis in Leisure Isle geleë, 'n rustige en idilliese woonbuurt van Knysna. Dié ouwêreldse dorp het groen berg...
One on Bollard bied B&B-verblyf in die pragtige Leisure Isle in Knysna. Die perseel is baie naby Bollard Bay se strand, die ideale swemstran...
Die Point Lodge is ideaal geleë op die randjie van die Knysna strandmeer waar die water met hooggety teen die tuinmuur kabbel. Ontspan langs...
Welkom by die Knysna B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Knysna akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&Bs gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.