Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Costa Sarda (10)
Knysna SSB (61)
Old Place (20)
Paradys (44)
Thesen Islands (74)
Upper Old Place (18)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (376)
B&Bs (30)
Lodges (12)
Hotelle (9)
Gastehuise (45)
Selfsorg-eenhede (280)

Resensies van Knysna

4.6 / 5  
volgens 515 resensies
Lees regte resensies van Knysna van 515 geverifieerde gaste.
Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Knysna.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Knysna Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna Heights, Knysna

Guadeloupe is sentraal geleë, net 2,5 km van die middedorp af. Die selfsorgkothuise en -woonstelle kyk uit oor die Knysna-strandmeer vanaf die heuwelkruin aan die einde van 'n stil doodloopstraat. Alhoewel ons naby...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

(By 6 Hilton Court geaffilieer) 15 Seahorse is 'n selfsorgwoonstel wat hoogs aanbeveel word. Dit is in die hartjie van die gewilde dorpie Knysna geleë. Die woonstel is 2 blokke vanaf die Waterfront en die Knysna-st...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

The Gallery Luxury Apartment 204 bied 'n uitsig oor die Knysna Waterfront en is geskik vir 2 gaste. Dié woonstel word via 'n hysbak of trappe bereik en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koning...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knus, gerieflike en volledig toegeruste selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in die hartjie van Knysna. Die woonstel is stapafstand van winkelsentrums, die waterfront en museums af. La Maison Bleue is ideaal vir 2 gas...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Thesen Island Haven is 'n selfsorgwoonstelletjie in die Thesen Islands Marine Estate, net 'n paar meter van die kanale af. Al wat tussen ons gaste en die middedorp en restaurante staan, is 5 minute agter die stuur. ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Edgewater Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 'n tuintjie wat op die waterrand geleë is. Edgewater Studio is op die Theseneiland in Knysna geleë, binne stapafstand vana...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradys, Knysna

Paradise Found is die tuiste van Johan en Dirkie Labuschagne en is in die Paradys-woonbuurt in Knysna, aan die einde van 'n doodloopstraat geleë. Met sy beeldskone uitsig oor die Knysna-strandmeer, en net 2 kilomet...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

10 Seahorse Court is 'n moderne, eenvoudig ingerigte selfsorg-woonstel in die veilige Seahorse Court-kompleks in die hartjie van Knysna op die Tuinroete. Dié woonstelkompleks is 2 blokke vanaf die Knysna Waterfront...

Vanaf
R4 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Amber Reflections bied luukse selfsorg-akkommodasie wat oor die kanale van Theseneiland uitkyk. Die vreedsame landgoed bied 24 uur-sekuriteit met toegangsbeheer en is naby verskeie winkels en restaurante. Amber Refl...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lake Brenton, Knysna

Ellipses Cottage is op die skilderagtige Tuinroete geleë in 'n natuurreservaat by Brenton Park in Lake Brenton, Knysna. Die naam Ellipses verwys na die drie kolletjies of punte aan die einde van 'n onklaar sin. By ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Knysna selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Knysna akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]