Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.

St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Dis die perfekte vakansiebestemming. Daar is see en mooi strande, asook wildsparke. Dis soos 'n wildtuin langs die see. Word beslis aanbeveel. Gaan volgende jaar weer terug, en die jaar daarna, en die jaar daarna, en die jaar daarna, en die jaar daarna."

Willard's Beach, KwaZulu-Natal

Villa St Clair

"Was a great beach and safe. Very close to the house."

Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Trevi 11

"Ons het dit geniet om te kyk hoe die bote in- en uitkom, en die strand self is baie mooi!"

Port Edward, KwaZulu-Natal

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Strandlangs oor die rotse is die strand nie skoon nie. Daar loop oral vuil water in die see in. Die reuk is onaangenaam en die skuim op die water bruin. Die swemstrand self is effens beter maar nie op standaard nie. Die dorpie self is skoon en netjies."

St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal

Flamboyant Holiday Flats

"Fantasties! Moet beslis ervaar word."

Winklespruit, KwaZulu-Natal

The Boardwalk 35

"Werk aan paaie sonder om enige waarskuwingsborde op te sit op gevaarlike draaie. Nie baie winkels in area nie moet verder ry vir 'n groter winkelsentrum. "

Umhlanga, KwaZulu-Natal

803 Bermudas

"Beautiful beach front and safe environment."

Margate, KwaZulu-Natal

Eden Dunes 58

"Sal net nie self op Margate se strand gaan bly nie. Hou van stilte om my."

Warner Beach, KwaZulu-Natal

Cabanas Del Mar 78

"Oulike gemeenskap, die mense is vriendelik en baie gaaf. "

Scottburgh, KwaZulu-Natal

Le'Cottage Scottburgh

"Scottsburg lyk na 'n klein toerisme-dorpie, met redelike verskeidenhied van las wat jy kan nodig kry. Het 'n baie beter swemstrand as Pennington. Die baai by Scottburgh gee dat gesinne veilig in vlak sowel as dieper water kan baljaar. Kleiner strande lyk maar bietjie vervalle."

Signal Hill, KwaZulu-Natal

De Witte Loft

"Dis beslis nie 'n toeristebestemming nie, maar wel 'n gerieflike verblyfbestemming."

Margate Beach, KwaZulu-Natal

Boulevard 308

"It remains the best holiday destination and affordable."

Woodgrange, KwaZulu-Natal

Beach Cove

"Woodgrange is baie naby aan Port Shepstone en Shelly Beach waar alle ander bedrywighede beoefen kan word."

Scottburgh, KwaZulu-Natal

Dunn's Haven

"Heerlikste vankansie-bestemming ooit!"

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 190

"Die beste aan die Suidkus!"

Ocean View, KwaZulu-Natal

On the Ocean

"I give them 10, meaning 100% on point."

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Gum Tree Glen

"Best place to unwind, catch your breath and get back to nature. "

Margate, KwaZulu-Natal

Milkwood Beach Cottages

"Pragtige vakansiebestemming."

St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Griet se Plek

"Ons was by al die strande in omgewing en dit was die lekkerste swem strand. Altyd skoon en netjies."

Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

The Waters

"Beslis die plek om te gaan vakansie hou of net vir 'n vinnige wegbreek."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Die dorp self is 'n nie goed nie, maar omliggende gebiede is great!"

Sodwanabaai, KwaZulu-Natal

Sea Escapes at Toad Tree Cabins

"Interessante nuwe plant en dierlewe gedoen. Baie mooi."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

Beach Break Holiday Unit 416

"Skoonste omgewing wat ek nog by vakansie gehou het. Als wat mens benodig is stapafstand. Baie veilig. Awesome."

Margate Beach, KwaZulu-Natal

Colonial Sands 205

"I found the beach and surrounding area quite dirty and lots of broken glass lying around. The swimming area is very small and swimmers are very limited. I am not sure if there are any currents that we are not aware of. The umbrella and chair hiring facility is great and the shop on the beach is great."

Signal Hill, KwaZulu-Natal

De Witte Loft

"Stil, veilige area. Maklik bereikbaar."

Blad
Blad 168 - Wys 5011 tot 5040
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang