Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6834 resensies.
"Ons het nie uit die oord gegaan nie, maar weet van die kwekery. Vir ons is dit maklik bereikbare bestemming."
Pongolapoortdam, KwaZulu-Natal
Jozini Guesthouse"Baie vuil en besoedel naby dam se muur. Verkeer op die N2 uiters onveilig."
"A little gem town with some of the friendliest people I encountered in a long time."
"Ons gaan altyd Toti toe en was aangenaam verras deur naweek stilte by publieke braai-areas en lagoon wat gewoonlik so raserig was met mense wat deur die dag in motors sit en kyk wie kan die grootste geraas maak. "
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Forest Villa's"Was baie aangenaam verras en het die dorp en omgewing baie geniet en sal definitief weer gaan."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Bramleigh Farm"Fantastiese wegbreekbestemming, soveel om te sien, doen en beleef in Nottingham Road en omgewing. Uitstekende restaurante, brouerye, kunstenaars en winkeltjies. Absoluut uniek!"
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Oppi Rotse"Have handy people along the beach to keep it clean at all times. Otherwise its a good holiday destination."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Dis die perfekte vakansiebestemming. Daar is see en mooi strande, asook wildsparke. Dis soos 'n wildtuin langs die see. Word beslis aanbeveel. Gaan volgende jaar weer terug, en die jaar daarna, en die jaar daarna, en die jaar daarna, en die jaar daarna."
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
Villa St Clair"Was a great beach and safe. Very close to the house."
"Ons het dit geniet om te kyk hoe die bote in- en uitkom, en die strand self is baie mooi!"
"Strandlangs oor die rotse is die strand nie skoon nie. Daar loop oral vuil water in die see in. Die reuk is onaangenaam en die skuim op die water bruin. Die swemstrand self is effens beter maar nie op standaard nie. Die dorpie self is skoon en netjies."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Flamboyant Holiday Flats"Fantasties! Moet beslis ervaar word."
"Werk aan paaie sonder om enige waarskuwingsborde op te sit op gevaarlike draaie. Nie baie winkels in area nie moet verder ry vir 'n groter winkelsentrum. "
"Scottsburg lyk na 'n klein toerisme-dorpie, met redelike verskeidenhied van las wat jy kan nodig kry. Het 'n baie beter swemstrand as Pennington. Die baai by Scottburgh gee dat gesinne veilig in vlak sowel as dieper water kan baljaar. Kleiner strande lyk maar bietjie vervalle."
"Woodgrange is baie naby aan Port Shepstone en Shelly Beach waar alle ander bedrywighede beoefen kan word."