Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.

Kokstad, KwaZulu-Natal

Mount Currie Inn

"Kokstad is in a beautiful area in the foothills of Mt Currie, not sure what the townlife is like. Can be cold in winter."

Sodwanabaai, KwaZulu-Natal

Maak 'n Jol

"Ons sal weer Sodwanabaai besoek. Was baie lekker. "

Port Edward, KwaZulu-Natal

Miramarcove 22

"Great place for a vacation, lots of amenities, close to beaches and shopping areas"

Sodwanabaai, KwaZulu-Natal

Kingfishers Khaya

"The control of "no alcohol" on the beach needs attention. There were plenty of patrollers, but they did nothing about drunk locals on the beach and the drunken very loud music parties that occur every day in the public parking area, which seems to have been turned into the local party spot, with plenty of alcohol flowing. Made us feel it is not safe to park your vehicle there in spite of the drunk "guard". The parking area is littered with rubbish, empty alcohol bottles and broken glass and is extremely unpleasant, which is ample evidence of what is occurring there. It is a parking area, not a party venue. I made a complaint to the policemen on duty at the boom gate about the drunks on the beach, one so drunk she could not even stand or crawl. The public toilets were also in a disgusting state, dirty and in need of repair, the cleaner simply standing around outside socialising."

Underberg, KwaZulu-Natal

Moya Cottage

"Ons sal graag weer in Underberg kuier. Dis 'n pragtige plek naby aan die majestieuse Drakensberge en daar is baie om te sien en te doen in die omgewing."

Bergville, KwaZulu-Natal

Sandford Park Country Hotel

"Vervalle dorpie en min fasilitete."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Queen Elizabeth 3

"Vat genoeg drinkwater saam, die water op die Suidkus is van baie swak gehalte."

Pennington, KwaZulu-Natal

Ironwood Lodge

"Net die vakansie wat ons nodig gehad het."

Durban, KwaZulu-Natal

Ocean Haven

"Perfekte plek vir familietyd."

Doonside, KwaZulu-Natal

Driftsands 36

"Gewilde vakansiebestemming."

Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Cycasia Lodge

"Baie winkels en mooi strand. "

Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 1920

"Southbroom is a very beautiful place for family friends vacations and its easy to get there."

Margate, KwaZulu-Natal

Santorini 105A

"The practicing of Covid-19 protocols in Margate was not practiced. Very alarming as we have this highly transmissible Omicorn variant that has ravaged our country."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Saints View Resort Unit 4

"Strande is vuil en kort aandag."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 8

"Moet nie in die see swem lanks Laguna La Creta nie. Gaan eerder by die pad af na Lucien Beach. Anderstes is Uvongo 'n okei plek om te bly."

Margate, KwaZulu-Natal

Praslin 10

"Friendly people. "

Durban, KwaZulu-Natal

45 Broadway Lodge

"Die humiditeit van Durban is aan die bedompige tipe maar dit was nie onaangenaam nie, dit het ook baie gereën. Maar daaraan kan 'n mens nie veel doen nie. Oor die algemeen baie aangenaam."

Margate, KwaZulu-Natal

Ramsgate Palms 5

"We all ended up with tummy bug from the sea water."

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Beverley Country Cottages

"Baie mooi, rustige omgewing slegs 85 km uit Durban met 'n duisend groen heuwels."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

AmaZulu Lodge

"'n Mens kan jou dae lank hier besig hou met allerhande interessante aktiwiteite."

Jozini, KwaZulu-Natal

Ghost Mountain Inn

"Die omgewing is nie watwonders as jy nie aan die georganiseerde aktiwiteite deelneem nie."

Durban, KwaZulu-Natal

Warm Horizon

"Strande was vuil."

Balgowan, KwaZulu-Natal

Bosch Hoek Lodge

"Die deel waar ons gebly het, is effens ver van Nottingham Road en die ander dorpies in dié deel van die Middeland."

Durban, KwaZulu-Natal

aha Gateway Hotel

"Durban het my aangenaam verras. Die stad is skoon en netjies, en die paaie is in 'n goeie toestand. Ons het geen oomblik onveilig gevoel nie."

Hilton, KwaZulu-Natal

Gateside Guesthouse

"Uniek en absoluut pragtig. Die mis het ons so bietjie gevang omdat ons laat gearriveer het, maar daar is min voertuie in die dorpie gewees so ons kon ons pad na die gastehuis kry sonder veel gesukkel."

Durban, KwaZulu-Natal

Surf & Sea

"Durban is a place to be."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

51 La Mer

"Great eateries and numerous areas of attraction. Seven days seemed inadequate."

Blad
Blad 78 - Wys 2311 tot 2340
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang