Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.
"Ek wens net die munisipaliteit wil al die rommel vanaf die strand en rotse verwyder."
"Ons het die Natural Science Museum gaan besoek, wat gratis en 'n absolute moet-doen in Durban is. Ongelukkig was parkering 'n probleem. Altyd lekker om by 'n restaurant op die Promenade te eet: verkopers en bedelaars is nie lastig nie, hoewel die ware beskikbaar is."
"Die Midlands Meander is altyd 'n heerlike ontsnapping weg van die stad af: ons het al verskillende dele sedert 1997 gereeld besoek. Ek sou 'n kaart waardeer het, maar besef dis 'n probleem met Covid. Die meeste plekkies was ongelukkig toe oor die Kersnaweek."
"I love the fact that it's a small town, not too busy. Shops for necessities are nearby and there are a lot of activities to do as a family, friends or a couples. I love the cleanliness of the ocean. I honestly love everything about Port Edward."
"We found that the shopping malls and some restaurants are a bit of a drive away."
"The sewage spillage was terrible. Made my entire family sick for the full duration of our stay. From what I hear this is very common in Uvongo. The municipality needs to attend to this issue."
"Daar is nie regtig swemstrande nie, maar vir op die strand wees en snorkel en in die branders speel is dit ideaal."
"Very busy with locals. Beaches were littered and quite a lot of unruly behaviour from locals."
"My son went to hospital because of the sewerage pumped into the sea, he was infected with E. coli."
"Port Edward is 'n baie mooi vakansieplek. So baie om te doen en alles binne ry afstand. Die strande is mooi skoon en kindervriendelik."
"Lieflike dorp met 'n verskeidenheid restaurante en winkels. Die seekoeie wat kom kuier het in die aande was 'n bonus!"